Groot Boerekosboek 2

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620560191
R 330
'n Resep het 'n omte. Dis nie 'n ding wat op sy eie staan nie. Hy het 'n storie - waar hy vandaan kom en hoe hy verander het soos elke kultuur en omstandigheid bygevoeg het na gedagte. Vat nou hierdie boek, lees lekker vir mekaar voor en geniet die kwylbek klank van die Afrikaanse taal.
Publication date: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development