Bybel 1983 Vertaling Denim

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798216784
R 317
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling (1992-hersiening), standaardgrootte, denimomslag met ritssluiter en merklint. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publication date: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development