Die Bybel@kinders Nuwe testament (sagteband)

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781432202545

Christelik - Kinders: Tieners

Christelik - Kinders  -  Tieners
R 200
R 160You save R 40
Al wat ons het, is die Bybel! Maar hoe verstaan 'n mens alles wat in die Bybel staan? Dis so 'n dik boek met moeilike woorde en lang sinne. En waar begin jy lees?
Met die Bybel@kinders sal die Bybel nooit meer vervelig wees nie! Nou kan jy die Nuwe Testament in 'n taal lees wat jy verstaan. Dis spesiaal vir jou geskryf! Daar is nie lang sinne en moeilike woorde nie.
die Bybel@kinders ...
● is vir elke kind wat God beter wil leer ken
● bevat die 27 boeke van die Nuwe Testament
● is in maklike taal geskryf
● is ideaal vir voorlees
● is maklik genoeg vir selflees
Publication date: 2013-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.