Die Demokratiese Republiek van Braai

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798171069
R 345
Dit is jou demokratiese reg om lekker te kuier met vriende en familie om die braaivleisvuur. Dit is die belofte van Jan Braai se Demokratiese Republiek van Braai. In die boek deel Jan sy beste braairesepte met ons - dit is jou reg om net die beste te braai. Met Jan se uitsonderlike braairesepte vir steak, hoender, lam en nog baie meer is daar geen verskoning om ooit weer smaaklose braai voor te sit nie.
Publication date: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development