Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 7 Leerderboek

Click to enlarge
Click to enlarge
9780199047918
R 161
Oxford Suksesvolle Wiskunde is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Wiskunde. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Publication date: 2014-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development