Die Bybel Nuwe Testament ASV en NLV Parallel

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431608287
R 50
Die Afrikaanse Standaard Vertaling (ASV) is 'n direkte vertaling van die Nuwe Testament wat die oorspronklike Griekse teks so getrou moontlik en in keurige Afrikaans weergee. Dit word in Die Bybel - Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) parallel aan die NLV, wat 'n dinamies-ekwivalente vertaling is, aangebied sodat lesers dit maklik kan vergelyk en die wese en waarde van beide vertalings duidelik kan verstaan en daardeur verryk kan word.
Publication date: 2014-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development