●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799397161

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Illustrator: Zinelda McDonald
Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 160
R 144You save R 16
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip.
Tippie het nou sy eie stel magnete vir interaktiewe SPEEL. LEER. ONTDEK.
Kinders kan nou konsepte inoefen, prentjies en woorde bymekaar voeg en self hul eie unieke sinne en kort stories bou. Die Leer my lees: Vlak 1 Magneetstel bevat 27 prentmagnete en 40 teksmagnete met sigwoorde uit die eerste tien boeke in die Leer my lees-reeks.
Publication date: 2020-02-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.