●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415337103

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 120
R 108You save R 12
Neem praktiese stappe om jou verhouding met God te verdiep.
Baie van ons wil graag 'n dieper verhouding met God hê. In hierdie boek, 'n Dieper verhouding met God, neem Trevor Hudson jou op 'n 40-dag reis wat gebaseer is op Jesus se eie woorde, soos hy dit tydens die bergrede in Matteus 6 uiteengesit het.
Ons het 'n keuse of ons 'n verhouding met God wil hê of nie, maar die gevolge van ons keuse sal 'n ewigheid duur. Dit is Trevor Hudson se hoop en gebed dat 'n Dieper verhouding met God jou sal help om op hierdie uitnodiging te reageer en om praktiese stappe te neem om jou verhouding met jou Skepper te verdiep.
Publication date: 2017-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.