●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601465

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 999
R 899You save R 100
Leer speel-speel lees saam met
Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip.
Tippie het nou sy eie kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK.

Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel sluit die volgende in:

• 70 flitskaarte,
• 26 alfabetmuurkaarte (A5) en 'n alfabetspeletjie (78 kaarte),
• 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming,
• 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
• 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en
• 1 'n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.
Publication date: 2020-07-14

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.