●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Beknopte verklarende woordeboek 2022

Click to enlarge
Click to enlarge
9781868902538

Nie-fiksie / Non-fiction: Dictionaries & Reference / Woordeboeke & Naslaanbronne

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dictionaries & Reference / Woordeboeke & Naslaanbronne
R 225
Die PHAROS BEKNOPTE VERKLARENDE WOORDEBOEK bou voort op 'n tradisie van betroubare naslaanwerke en is 'n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor. Dié gebruikersvriendelike woordeboek is kompak dog omvattend: dit bevat meer as 30 000 woorde en terme met bondige verklarings.
Kry taalleiding
Hoofklem vir elke trefwoord
Woordsoorte
Verlede tyd
Meervoude
Attributiewe vorm en trappe van vergelyking
Akronieme en afkortings
Etikette vir bykomende konteksleiding
Voorbeeldfrases of kort sinne waar nodig
Brei jou woordeskat uit

Variante
Sinonieme
Homonieme
Afleidings en samestellings
Uitdrukkings en frases
Supplement
Opvoedkundige en vakterme, bv. neutronster, retrovirus, sakevertroue-indeks
Rekenaar- en internetterme, bv. dataontginning, gebruikerskoppelvlak, kletsforum
Leenwoorde uit Engels en informele geselstaal, bv. crack, dêm, jislaaik, laaitie, paartie, recce, tjips, zol
Woorde uit ander variëteite en leenwoorde uit Afrikatale, bv. imbongi, kanalla, toi-toi, ubuntu
Publication date: 2022-02-01
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.