●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: 1933

Results 1 to 15 of 17
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415342039

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 799
R 639You save R 160
Die Verklarende Studiebybel is 'n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
KENMERKE EN UNIEKE EIENSKAPPE
• Luukse Leer met duimgrepe, goudgerant en 2 merklinte;
• Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans;
• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek, wat inligting bied oor elke boek se skrywer, agtergrond, doel en boodskap;
• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat 'n algemene oorsig bied oor die hele Bybel;
• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken;
• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom en tekskritiese notas insluit;
• Volkleur kaarte.
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Publication date: 2020-10-25
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415342022

9781415342015

• Luukse Leer met duimgrepe, silwergerant en 2 merklinte;

9781415342053

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 499
R 399You save R 100
Die Verklarende Studiebybel is 'n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
KENMERKE EN UNIEKE EIENSKAPPE
• Luukse Leer met duimgrepe, roosgoudgerant en merklint;

9781415342046

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 499
R 399You save R 100
Die Verklarende Studiebybel is 'n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
KENMERKE EN UNIEKE EIENSKAPPE
• Luukse Leer met duimgrepe, goudgerant en merklint;
• Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans;
• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek, wat inligting bied oor elke boek se skrywer, agtergrond, doel en boodskap;
• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat 'n algemene oorsig bied oor die hele Bybel;
• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken;
• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom en tekskritiese notas insluit;
• Volkleur kaarte.
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Publication date: 2020-10-25
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415342060

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 299
R 239You save R 60

9780798215749

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 982
R 884You save R 98
Volledige Naslaanbybel. Mediumgrootte, Bruin leerband, Goud-op-snee, duimindeks en merklint
Publication date: 2020-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798223300

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 209
R 188You save R 21
Volledige naslaan Bybel met ʼn nuwe leservriendelike uitleg - Afrikaanse 1933/1953 weergawe.
Standaardgrootte met merklint. Meer as 24 volkleurbladsy met addisionele materiaal. Kleurvolle hardeband met venstertjie wat teks grootte aandui.
Publication date: 2020-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798222822

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 949
R 854You save R 95
AFRIKAANS 1933/1953 volledige Bybel, grootdruk, luukse taankleurige verwerkte leeromslag, goud-op-snee, duimindeks
Publication date: 2020-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798223171

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 399
R 359You save R 40
Volledige Bybel
Kantindeks, merklint en ritssluiter
Naambladsy, bykomende material en kaarte
Publication date: 2020-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798223485

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 549
R 494You save R 55
Volledige Naslaanbybel
Mediumgrootte
Wynrooi leerband
Goud-op-snee, duimindeks en merklint
Ritssluiter
Duimindeks
Publication date: 2020-01-08
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798223317

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 332
R 299You save R 33
Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, standaardgrootte, denimomslag met ritssluiter en merklint. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publication date: 2020-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798215763

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 165
R 149You save R 16
Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, standaardgrootte, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg. Voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publication date: 2020-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798215978

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 432
R 389You save R 43
Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, grootdruk, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg met voorwoord, kruisverwysings, kaarte.
Publication date: 2020-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798215497

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 235
R 212You save R 23
Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, mediumgrootte, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg. Voorwoord, kruisverwysings, kaarte
Publication date: 2020-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.