●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Agnes en Salem de Bezenac

Results 1 to 6 of 6
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431618149

Christelik - Kinders: 6 tot 8 jaar

Christelik - Kinders  -  6 tot 8 jaar
R 90
R 81You save R 9
Wil jy hê jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe!
Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Nuwe Testament) bied kaartjies met kleurvolle illustrasies vir 26 wonderlike stories uit die Nuwe Testament. Kinders sal dit geniet om óf die ooreenstemmende storiekaartjie te vind óf 'n storiekaartjie te vind wat by die leidrade pas.
Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.
Publication date: 2017-08-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431618132

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431619276

Christelik - Kinders: Bybels

Christelik - Kinders  -  Bybels
R 270
R 243You save R 27
Boeke in die pak:
Die groot Bybel vir klein hartjies
Die groot Bybel vir klein hartjies Nuwe Testament Inkleur-en-aktiwiteitsboek
Die groot Bybel vir klein hartjies Ou Testament Inkleur-en-aktiwiteitsboek

Die groot Bybel vir klein hartjies bevat 60 Bybel­stories (34 uit die Ou Testament en 26 uit die Nuwe Testament) met skattige illustrasies wat die waardes wat die Bybel leer vir kinders 'n werklikheid sal maak. Elke storie het 'n definisie van die karaktereienskap wat die storie bespreek. Dan is daar ook 'n strokies­prent wat 'n praktiese toepassing op die elkedagse lewe gee.
Die waardes waarvan kinders sal leer, is onder andere:
- Selfbeheersing (Adam en Eva)
- Nederigheid (Die toring van Babel)
- Geduld (Abraham en Sara)
- Eerlikheid (Jakob)
- Vreugde (Die troue in Kana)
- Vriendskap (Die verlamde man)
Die groot Bybel vir klein hartjies sal vir kinders wys dat dit wat in die Bybel staan regtig elke dag deel van hulle lewe kan en moet wees.

Die groot Bybel vir klein hartjies Nuwe Testament Inkleur-en-aktiwiteitsboek
Leer ken die Nuwe Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite.
Nou kan kinders die Nuwe-Testamentiese stories op 'n vermaaklike en kreatiewe manier leer ken.
Die 26 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (NT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk 'n
- mini-weergawe van 'n bekende Nuwe-Testamentiese storie bladsy om in te kleur en aktiwiteite om te voltooi
Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor.
Die stories en meegaande aktiwiteite sal verseker dat kinders 'n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.

Die groot Bybel vir klein hartjies Ou Testament
Leer ken die Ou Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite.
Nou kan kinders die Ou-Testamentiese stories op 'n vermaaklike en kreatiewe manier leer ken.
Die 34 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (OT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk 'n
mini-weergawe van 'n bekende Ou-Testamentiese storie
bladsy om in te kleur
aktiwiteit om te voltooi
Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor
Die stories en meegaande aktiwiteite sal verseker dat kinders 'n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.
Publication date: 2017-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431617159

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 40
R 36You save R 4
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies -reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar-des op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
• Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
• Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
• Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Publication date: 2017-06-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431617166

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 40
R 36You save R 4
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies -reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waardes op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.

9781431616367

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.