●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Anchien Troskie

Results 1 to 10 of 10
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798180856

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 250
R 225You save R 25
Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam groot geword op 'n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees - tot een dag van verraad. Nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al 'n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Sy besef sy kan nie langer hul geheime met haar haar saamdra nie.
Met Somtotaal vestig Troskie haar opnuut as meevoerende skrywer. Dit is 'n storie wat geen leser onaangeraak sal laat nie.
Publication date: 2020-05-26
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795709340

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 300
R 270You save R 30
She called herself Silent Anna, because she couldn't tell anyone about what happened between her and her stepfather. Many years later, Anna breaks the silence to reveal the sexual abuse she suffered, its impact on her life and how she has finally managed to overcome it. This is the story of a young girl's determination to survive and to overcome her traumatic childhood.   It's me, Anna: The Full Story is a special edition that contains both novels: It's me, Anna and The state vs Anna Bruwer.
Publication date: 2019-08-09
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780795702990

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 275
R 248You save R 27
Emmie, 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin 'n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners . . .
Publication date: 2016-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795707490

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 345
R 311You save R 34
'n Omnibus wat Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer bevat. Dit val saam met die film, gebaseer op die twee boeke.

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het. Dis ek, Anna is gebaseer op 'n ware verhaal. Ook in Engels beskikbaar as It's me, Anna.
Publication date: 2015-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795706905

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 295
R 266You save R 29
Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda 'n privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is. Erta was op die dorp bekend as heks oor haar kruiedoepas en lees van teeblare. Melinda vermoed vuilspel, want die dorpsleiers, veral Oudominee, het Erta verdoem en haar selfs vir die droogte geblammeer. Hulle het haar nooit vergewe omdat sy as armblanke met een van hul goue seuns getrou het en omdat sy haar later op die dorp kom herskep het as kruiedokter en haar bemoei het met die bruin gemeenskap nie.
Publication date: 2014-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795704147

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 255
R 230You save R 25
What happened to Anna the moment after she pulled the trigger? After she looked her stepfather in the eye, and shot him, the man who sexually abused her and her sister for so many years? Seven years after It's Me, Anna, a publication sensation at the time of its release, the author revisits the story of Anna Bruwer. How does one seek forgiveness for murder?
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795704123

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 280
R 252You save R 28
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het?
Publication date: 2012-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795702778

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 365
R 329You save R 36
Deur die skrywer van die topverkoper "Dis Ek, Anna" wat sy onder die skuilnaam Elbie Lötter geskryf het.

Dié debuutroman herinner 'n mens sterk aan die werk van Jodi Picoult en Joanna Trollope. Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see.
Publication date: 2008-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780795702020

Fiction: Novels

Translator: Marianne Thamm
Fiction  -  Novels
R 260
R 234You save R 26
She called herself Silent Anna because she couldn't tell anyone what happened between her and her stepfather. Now, many years later, she breaks the silence to reveal the sexual abuse she suffered, its impact on her life and how she has finally managed to overcome it. It's me, Anna is based on a true story.
Publication date: 2005-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780624042266

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 245
R 221You save R 24
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie.
Publication date: 2004-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.