●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Dihanna Taute

Results 1 to 6 of 6
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798178839

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 150
R 135You save R 15
Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir 'n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want h aar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig met haar.
Publication date: 2019-05-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798177290

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 170
R 153You save R 17
17jarige Heibrandt bevind homself in 'n buitengewone skool, waar hy deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het - met 'n verband om die gat in sy kop.
Hierdie sielkundige riller neem die leser op 'n spanningsvolle reis, waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word.
Publication date: 2018-08-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798176811

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 150
R 135You save R 15
Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor 'n spieël of die TV. Sy's ook allergies vir seuns. Wat vreemd is, want sy het drie boeties. En sy wil graag krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg van haar mal gesin af.
Publication date: 2018-05-07
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798174060

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 160
R 144You save R 16
In die laaste boek in dié gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as 'n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl Lehandi alweer single is. Boonop het die nerd Peyton van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense. En alles verander skielik handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita weer terugstap in haar lewe in.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780798171908

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 165
R 149You save R 16
In die opvolg op Ek en Prins Donkerkuif trek Lehandi en haar ma trek terug Vrystaat toe na die egskeiding en haar lang afstand verhouding met Drayke is 'n gemors. Veral omdat die hunk Garth Johnson in hulle slaai kom krap. Boonop versuur Priscilla Vlak-Vis-van-Breda haar lewe en haar ma is so belaglik om haar aardsvyand se pa te begin date.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780798171618

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 165
R 149You save R 16
Lehandi trek saam met haar ouers van die platteland af Pretoria toe nadat haar pa 'n buite-egtelike verhouding gehad het. Maar die nuwe skool is aaklig en haar droom om gewild te word sodat sy 'n kêrel kan kry is by die drein af. Al is sy later bekend as Carla Pieterse se vriendin, is dit nie genoeg om Frans Bruwer se hart te verower nie. En al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek, skud dit nie vir Drayke Hunter, die creepy nerd in die straat, van haar spoor af nie.
Publication date: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.