●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Engela Van Rooyen

Results 1 to 4 of 4
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780624056416

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 325
R 293You save R 32
Engela van Rooyen se lywige, meesleurende intrigeroman Vuur op die Horison is al vergelyk met Gone with the wind, Anna Karenina en selfs War and Peace. Die gebeure strek vanaf 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as spilpunt.
Publication date: 2016-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780981418131

Fiksie: Dramas

Fiksie  -  Dramas
R 79
R 71You save R 8
Die bundel voorsien deeglik in die knaende behoefte na opvoerbare Afrikaanse dramas vir skoolgebruik.
Publication date: 2011-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780624043041

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 138
R 124You save R 14
Vuvuzela is die deernisvolle verhaal van die twaalfjarige Senke wat in 'n plakkerskamp woon en wat braaf en onophoudelik vir sy bestaan moet baklei. Maar hy staan nie alleen nie. Hy woon saam met sy grootbroer. Hulle is albei orphans, maar Buti is reeds eighteen, en hy was al by die winterskool. Buti staan voor Senke, Buti vat al die slae en hy sorg dat Senke kos en klere het en dat hy skool loop om Grade Twelve te kry. Daarom wil Senke 'n groot ding vir Buti doen om dankie te se. Hy het 'n geheime plan wat gekoppel is aan die World Soccer Cup wat in 2010 na Suid-Afrika toe kom, waarvan die nuus met honderde bulkende vuvuzelas verwelkom is en waarvan 'n man in 'n spierwit hemp uitgeroep het: "Modimo oMogolo, God is great!" Want Buti lewe vir sokker, en op die veld is hy soos 'n weerligvoel. Dis net dat hy nou nie meer tyd kry vir sokker nie.
Publication date: 2010-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780624032496

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 120
R 108You save R 12
Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster, Katie, in Botala in 'n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle moet 'n nuwe huis kry, maar Frank se ma word beseer in 'n taxi-ongeluk en op die ou end moet hy sorg dat hulle geholpe raak - binne een dag!
Publication date: 1996-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.