●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Grootdruk

Results 1 to 15 of 63
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798222846

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 950
R 855You save R 95
1983 Vertaling, Grootdruk, Luukse Taankleurige verwerkte leer, goud met duimgrepe, merkerlint, verwysings en voetnotas, woordelys en kaarte
Publication date: 2020-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798215978

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 432
R 389You save R 43
Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, grootdruk, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg met voorwoord, kruisverwysings, kaarte.
Publication date: 2020-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798215633

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 435
R 392You save R 43
Volledige Afrikaanse Bybel vir almal (2007), grootdruk, in vereenvoudigde Afrikaans met voetnote, illustrasies, woordelys en kaarte.
Spesiaal vertaal vir Dowes.
Publication date: 2020-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798217545

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 435
R 392You save R 43
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling, Grootdruk swart hardeband, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte.
Publication date: 2020-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035702

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 130
R 117You save R 13
Nadat hy tien jaar gelede valslik van moord beskuldig is kom die professionele voetbalspeler en deesdae bestuurshoof Hunter Caruthers oplaas nader aan die waarheid. Het sy afrigter hom kwaadwillig betrek? die sleutel tot die verkryging van bewyse wat Hunter nodig het: Verlei se dogter, Ferrin Gainer.
Hunter wil antwoorde hê hy wil wraak neem. Maar kort voor lank wil hy die allermeeste vir Ferri hê. Sal sy strategie boemerang? Wat Ferrin betref sy kan nie anders nie as om smoorverlief te raak op die legendariese Hunter Caruthers.
Publication date: 2017-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415034842

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Nadat sy kort tevore in die steek gelaat is, weet verpleegster Isla McKenna sy moet die plesiersoeker dokter Harry Gardiner vermy. Maar daar steek heelwat meer in hom as wat mens dink, en toe hy hulp soek voor 'n familietroue, kan Isla dit nie weerstaan nie.
Hulle naweek saam is uiters verleidelik en laat albei na baie meer smag.
Publication date: 2017-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035580

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 150
R 135You save R 15
Hulle onverwagte liefde'
Toe sy met haar dogter na Hunter Ridge, Arizona, toe verhuis, is Sunshine Carston na meer as net 'n mooi landskap op soek. Sy soek antwoorde. Volgens die familielegende is haar voorouers deur die Hunter-familie van hulle grond beroof. Nadat sy Grady Hunter ontmoet, loop Sunshine se sending egter gevaar om te misluk - hoe kan sy ondersoek instel na die Hunters terwyl sy op een verlief is?
Toe Grady se ma siek word, tree hy in en help haar om teen Sunshine vir die stadsraad te staan. Maar wat sal Grady sê as hy van Sunshine se ondersoek uitvind? Om van die verlede te vergeet en 'n toekoms saam te smee, moet hulle liefde sterker as enige familievete wees'
Publication date: 2017-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035559

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Twee babas - een gesin?
Enkelma Valentina Montanari en biljoenêr Giovanni Laurito is verstom wanneer hulle ontdek hul seuntjies is met geboorte omgeruil! Toe hulle ontmoet om hul regmatige erfgename op te eis, spat die vonke.
Kan hierdie onverwagte begin tot die perfekte gesin lei?
Publication date: 2017-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035313

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Destiny Richards weet sy speel met vuur toe sy die charismatiese sjeik Zafir al Asmari se werksaanbod aanvaar. Dit lyk egter na 'n billike prys om 'n nuwe lewe te kan begin. Tot die temperatuur kookpunt bereik en Destiny haar betrap dat sy 'n onvergeetlike nag met die sjeik deurbring!
Toe Zafir vir Destiny verlei het hy geen benul dat sy die titel as sy laaste minnares sal hou nie.
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035436

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Om haar fortuin te erf moet sy binne drie weke 'n eggenoot vind
Eva Atraeus moet trou. Maar elke moontlike minnaar word betaal om te skoert deur die testament se formidabele trustee Kyle Messena. Hy het homself die laaste beskikbare gemaak! Kyle het jare gelede haar hart gebreek. Nou is die donker gevaarlik bankier die laaste man met wie sy sal trou. Al is dit dan net in naam.
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035405

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 150
R 135You save R 15
'n Verrassing-pa.
Vasgesneeu op die plaas waar sy haar vriende se huis oppas en tydelik na die hondeskuiling omsien, kan Fern Easton nie die aantreklike vreemdeling wegjaag wat gedurende die sneeustorm daar opdaag nie. Wie is hierdie geheimsinnige man wat net so handig is met rondloperhonde as wat hy haar vierjarige pleegdogtertjie hanteer?
Carlo Camden het teruggekom Rescue River, Ohio, toe om 'n pa te wees vir 'n dogtertjie van wie se bestaan hy nooit geweet het nie. Maar hy het nie verwag om klein Mercedes so gou raak te loop nie. Wat nog te sê om so baie van die toegewyde skoonheid te hou wat baie graag die kind se ma wil wees. Carlo se verrassende tuiskoms gaan alles daaroor om dinge te verander. Maar hy het dalk nou ook sy droomvrou gevind....
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035375

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Oorlogsverslaggewer Jack Chapman lewe vir sy gevaarlike werk. Nou kort hy 'n ruskans en Ellie Evans 'n begeerlike bakster is ideaal vir 'n bietjie tydverdryf en 'n affair. of is sy?
'n Kil, harde man wat in oorlogsgebiede werk is die laaste ding wat sy wil hê.Maar Jack Chapman is onweerstaanbaar en Ellie het nog altyd gesukkel om nee te së.
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035467

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Vind sy seun. . . . en sy bruid!
Verpleegster Amy Prentice neem haar seun na die eiland Constantis om hom aan sy Griekse herkoms bekend te stel. Die allerlaaste mens wat sy verwag om raak te loop, is dokter Nico Leonides - die man wat nege jaar gelede haar hart gebreek het... en Jacob se pa is!
Dit kan nie weggeredeneer word dat Nico, namate hy Jacob leer ken, 'n uitmuntende pa is nie. Met hulle gemeenskaplike belangstelling in hul seun, vlam hulle vroeëre liefde weer op. Sal Nico egter die moed hê om sy eie geheim te deel... sodat hulle ná die verloop van jare 'n ware gesin kan wees?
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035344

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Dit is sewe jaar sedert Sierra Rocci vir Marco Ferranti op die voorraad van hul geriefshuwelik gelos het. Nou is sy terug in Sisilië om haar erfposrsie in ontvangs te neem, net om te vind alles wat haar naam dra behoort aan Marco!
Marco dag die wraak sou soeter wees, Maar dit is nie so soet soos die herinnering aan Sierra se skugter soene nie. Hy behoort hierdie keer sy rug vir haar te draai, maar Marco het Sierra nodig om hom met sy jongste sakeonderneming te help.
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415035283

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99You save R 11
Toe 'n besering Lina Keminsky, 'n prima ballerina dwing om haar drome te laat vaar gaan werk sy as ontvangsdame om kop bo water te hou. Maar om vir Londen se mees gesogte dokter Cole Manning te werk is heeltemal anders as wat sy verwag het. Die vurige Lina kry dit gou reg om Cole se weerstand te laat verkrummel maar kan hulle mekaar se harte heelmaak?
Publication date: 2017-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.