●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Hanna Holwerda

Results 1 to 1 of 1
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415340875

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 180
R 162You save R 18
Gaan op 'n avontuur met die skuimende, borrelende eksperimente in hierdie boek wat die wetenskap van die Bybel vir jong lesers verduidelik.

Pas die Bybel en die wetenskap bymekaar? Ja! Hierdie boek wys kinders hoe wonderlik God en sy skepping is aan die hand van oulike ouderdomsgepaste wetenskapeksperimente wat by die huis, skool of by kerkkampe gedoen kan word. Elke eksperiment bevat stapsgewyse aanwysings, verduidelikings, Bybelverse, asook volkeurfoto's en illustrasies wat die kleingoed se nuuskierigheid sal prikkel.

Oor die Skrywer

Hanna Holwerda is 'n kenner op die gebied van kinders, geloof en wetenskap. Sy is die eienaar van Educatief Bureau Sterrenschip en redakteur van die webwerf Kind op Maandag . Sy is ook die skrywer van verskeie Christen-kinderboeke oor wetenskap. Sy wil hê kinders en hul ouers of versorgers moet saam die lyne tussen antieke Bybelverhale en ons moderne wêreld ontdek. Hanna woon in Amersfoort, Nederland
Publication date: 2019-10-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.