●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Hannah C Hall

Results 1 to 2 of 2
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431622832

Christelik - Kinders: Kleuters

Christelik - Kinders  -  Kleuters
R 140
R 126You save R 14
Met hierdie 10 slaaptyd-rympies leer klein hartjies van 3 tot 6 jaar om nader aan God te groei.

Stap saam met oulike dierefamilies terwyl hulle leer hoe om te bid oor elke oomblik van die dag - die lekker tye, die moeilike dinge, en alles tussenin. Of die diere nou vir God vra om hulle te help om 'n gunsteling speelding te kry, of vir Hom dankie sê vir die dag se avontuur, Slaaptyd-gebedjies vir klein hartjies sal julle slaaptyd-roetine 'n spesiale, stil tyd maak en sal God se Woord in jou kinders se hart laat vestig.

Slaaptyd-gebedjies vir klein hartjies bestaan uit 10 pragtige rympies. By elke rympie is daar ook 'n teksvers wat klein hartjies sal help om God se liefdevolle hart te ontdek wat ons altyd sal vergewe.
Publication date: 2019-10-03
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432131074

Christian - Children: Toddlers

Christian - Children  -  Toddlers
R 140
R 126You save R 14
Create a special bedtime routine of prayer guided by sweet rhymes and Scripture verses that will help little ones discover the loving heart of God.

Bedtime Prayers for Little Hearts features heart-warming rhymes paired with Bible verses that will help little ones discover the loving and forgiving heart of God.

It will help little ones grow closer to God with these bedtime prayers for children aged 3 to 6. Children will go on a faith-filled adventure as they join the adorable animal families in learning to pray about anything - the fun times, the hard parts, and everything in between. Whether the animals ask God for help finding a toy, or thank Him for the day's adventures, Bedtime Prayers for Little Hearts will create a special, quiet bedtime routine of prayer and will instill God's Word in children's hearts.
Publication date: 2019-10-03

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.