●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Henry Cloud

Results 1 to 5 of 5
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780310351788

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 260
R 234You save R 26
Many of us struggle with anxiety, loneliness, and feelings of inadequacy. We know that God created us in his image, but how can we be loving when we feel burned out? How can we be free when we struggle with addiction? Will we ever enjoy the complete healing God promises?

Changes That Heal by renowned psychologist Dr. Henry Cloud offers a down-to-earth plan to help us recover from the wounds of the past and grow more and more into the image of God. Combining his professional expertise and personal experience, Dr. Cloud guides us through four basic ways to become joy-filled, mature followers of Christ:

•Connect more deeply with others
•Separate from others in healthy ways
•Understand the good and the bad in ourselves and others
•Grow into greater emotional and spiritual maturity


With fascinating case studies and helpful techniques we can start using immediately, Changes That Heal reminds us that God promises to complete his good work in us.
Publication date: 2018-07-02
Click to enlarge
Click to enlarge
9780310621799

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 125
R 113You save R 12
Having clear boundaries is essential to a healthy, balanced lifestyle. A boundary is a personal property line that marks those things for which we are responsible. In other words, boundaries define who we are and who we are not. Boundaries impact all areas of our lives: Physical boundaries help us determine who may touch us and under what circumstances -- Mental boundaries give us the freedom to have our own thoughts and opinions -- Emotional boundaries help us to deal with our own emotions and disengage from the harmful, manipulative emotions of others -- Spiritual boundaries help us to distinguish God's will from our own and give us renewed awe for our Creator -- Often, Christians focus so much on being loving and unselfish that they forget their own limits and limitations. When confronted with their lack of boundaries, they ask:
- Can I set limits and still be a loving person?
- What are legitimate boundaries?
- What if someone is upset or hurt by my boundaries?
- How do I answer someone who wants my time, love, energy, or money?
- Aren't boundaries selfish?
- Why do I feel guilty or afraid when I consider setting boundaries?
Dr. Henry Cloud and Dr. John Townsend offer biblically-based answers to these and other tough questions, showing us how to set healthy boundaries with our parents, spouses, children, friends, co-workers, and even ourselves.
Publication date: 2017-12-15
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415331606

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 170
R 153You save R 17
Almal van ons maak foute, grotes en kleintjies.

In hierdie lewensveranderende boek leer jy 10 paaie na sukses wat jou sal help om jou foute om te draai en plek te maak vir sukses - fisiek, persoonlik en geestelik.

Almal van ons maak foute, grotes en kleintjies. Partykeer neem ons foute ons op die verkeerde pad en stuur ons in die rigting van afbrekende lewenspatrone, en partykeer leer ons die les en maak nooit weer dieselfde foute nie. Maar hoe? Hoe herken ons ons afbrekende patrone, maak nuwe keuses en voer dit deur?

In Nooit Weer Nie deel dr. Henry Cloud tien paaie na sukses, en sodra ons eenkeer op hierdie paaie geloop het, draai ons nooit weer om nie. Sy beproefde metode - gebaseer op genade en nie skuldgevoelens nie - skets vir ons tien algemene lewenspatrone wat ons sukses saboteer en gee duidelike, konkrete stappe wat jy kan neem om dit te oorkom. Jy sal sien hoe jou verhoudings floreer, jou persoonlike lewe verbeter en jou geloof versterk word. Dr. Cloud se kragtige boodskap gee jou nuwe insigte en sodra jy dit begin toepas, sal jy begin beweeg in die rigting waar jy graag wil wees.

Met 'n wenkombinasie van ewige beginsels, geestelike wysheid en moderne, wetenskaplike inligting, sal Nooit Weer Nie jou hart in die regte verhouding met jouself en met God plaas.

Oor die skrywer

Dr. Cloud is 'n gerekende leierskapspesialis en topverkopende outeur. Hy bou op sy ervaring in besigheid, leierskapskonsultasie en sy praktyk as kliniese sielkundige om sodoende praktiese en effektiewe advies te deel om leierskapsvaardighede en werkplekprestasie te verbeter. Dr. Cloud is die skrywer of medeskrywer van meer as twintig boeke, insluitende die topverkopende Boundaries-reeks wat meer as vier miljoen kopieë verkoop het.
Publication date: 2015-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796316592

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 210
R 189You save R 21
Dr. Phil McGraw sê oor hierdie boek: 'Dr. Cloud wys jou hoe om die resultate waarna jy soek in jou werk en by die huis te verkry.'

Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategieë vir 'n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781868421152

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 150
R 135You save R 15
Is jou lewe buite beheer?
Buit ander mense jou uit?
Vind jy dit moeilik om nee te sé?

Duidelike grense is 'n voorvereiste vir 'n gesonde, gebalanseerde lewenstyl.
'n Grens is 'n persoonlike eiendomslyn wat daardie dinge omhein waarvoor ons verantwoordelik is. Grense bepaal wie ons is en wie ons nie is nie.
Publication date: 2008-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.