●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Michael Berghof

Results 1 to 2 of 2
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415337875

Christelik - Kinders: Bybels

Christelik - Kinders  -  Bybels
R 140
Help jou kind om Jesus te leer ken . . . Kinders hou daarvan om die stories te lees oor die Een wat vir hulle die liefste is! My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies. Met 'n stewige hardebandomslag en handvatseltjie sal jou kinders dit baie geniet om hierdie boekie oral saam te dra. Hierdie titel fokus op die geboorte, lewe, sterfte en opstanding van Jesus Christus.
Publication date: 2019-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431617708

Christelik - Kinders: Bordboeke

Christelik - Kinders  -  Bordboeke
R 170
'n Interaktiewe Bybelstorieboek met 13 stories en 32 lig-en-loer-deurtjies wat kinders sal geniet.
Ontdek allerhande verrassings in hierdie prettige boekie met lig-en-loer-deurtjies vir klein handjies van nuuskierige agies.
Lig-en-loer-Bybelstories is die ideale boek om kleintjies aan die tydlose stories van die Ou en Nuwe Testament bekend te stel. Met die 32 lig-en-loer-deurtjies wat hulle moet oopmaak, sal hierdie interaktiewe boek kinders vir ure besig hou terwyl hulle meer leer oor 13 van die gewildste Bybel­stories. Elke storie het 'n Skrifverwysing sodat jy die storie maklik kan naslaan.
Lig-en-loer-Bybelstories is ʼn prettige, inter­aktiewe boek met kleurvolle illustrasies en maklik-om-te-lees Bybelstories ideaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
Publication date: 2019-01-19

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.