●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Monika Heumann

Results 1 to 2 of 2
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869198343

Children: Non fiction

Translator: Maria Smit
Illustrator: Andreas Schürmann
Children  -  Non fiction
R 240
Would you like to go on a fascinating voyage of discovery with Clare and Fred to the Kingdom of Music? If you're eager to learn, like to read and enjoy music, you will love this book. Clare and Fred, two clever young musicians, will explain many interesting topics and ideas about music. You could, for example, attend one of Clare's ballet lessons in which the teacher tells the dancers something about the history of dance. Or you could read about the funny story of Joseph Haydn who composed a Farewell Symphony so that the musicians in his orchestra could at last get permission from the prince to take a long overdue holiday. Or you can discover musical notation with Clare and Fred which, by the way, was developed 200 years before the birth of Christ ...

- 250 encyclopaedic articles on instruments, composers
- and music terms from classical music, jazz and pop music
- more than 200 full-colour illustrations and photos
- many notation examples
- index with approximately 1000 terms
- explanations of the origins of terms
- pronunciation of foreign terms
- preface by Peter Schreier
- for children aged 7 and older

Awarded the German Music Edition Prize 2000.
Publication date: 2013-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869198350

Kinders: Nie-fiksie

Translator: Maria Smit
Illustrator: Andreas Schürmann
Kinders  -  Nie-fiksie
R 240
Is julle lus om saam met Klara en Frederik 'n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik - twee kinders wat baie van musiek hou - sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld 'n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse. Of julle kan 'n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat 'n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.

- 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek
- meer as 200 volkleurillustrasies en foto's
- talle notevoorbeelde
- register met ongeveer 1000 terme
- verklarings oor die herkoms van terme
- uitspraak van vreemde terme
- 'n voorwoord deur Peter Schreier - vir kinders vanaf 7 jaar

Vereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.
Publication date: 2013-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.