●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Perry Stone

Results 1 to 4 of 4
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415333358

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 170
R 153You save R 17
Engele begelei, beskerm, troos, lewer Goddelike boodskappe af, versterk God se kinders en is gelowiges se bondgenote. Maar tog verstaan ons so min van hulle. Alles wat jy wil weet oor Engele is 'n samestelling van materiaal deur bekende kenners en skrywers. Dit sal jou help om Engele en hul werking beter te verstaan. Dit is propvol Bybelse insig, stories oor ontmoetings met Engele en ander stories wat jou geloof sal bou en versterk.
Publication date: 2015-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415325391

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 45
R 41You save R 4
Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder 'n tuiste, 'n moedertaal of 'n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul taal van oorsprong (Hebreeus) en aanbid hulle in hul oorspronklike hoofstad (Jerusalem).In Ontsluit die Joodse kode help die internasionaal bekende evangelis, Perry Stone, lesers om hierdie wonderlike geheime te ontsluit. Perry Stone het 'n jare lange verbinding met en liefde vir die Joodse volk en identifiseer wat hy noem 'die Joodse DNA vir sukses'. Hy wys daarop hoe die Jode die geheim van rykdom, gesondheid, kreatiewe vermoëns en gesinseenheid baasgeraak het. Onderwerpe sluit in:- Die Hebreeuse Verbond met God en waarom dit suksesvol is- Feeste, Sabatte en herdenkings - die rol wat familie speel in sukses en genot- Die belangrikheid van naamkeuses- Die geestelike beginsels van rykdom en welvaart- Nalatenskap en hoe om die seën aan toekomstige geslagte na te laat
Publication date: 2013-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415324417

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 150
R 135You save R 15
Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teen jou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone vir jou 'n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel se aanvalsplan,insluitend:
- Kan Satan hoor wat ek dink?
- Kan hy my lewe vroegtydig beëindig?
- Hoe kan mens sy planne verslaan?
Verbreed jou kennis van geestelike oorlogvoering sowel as jou krag om die bose teen te staan. Herken Satan se spelplan sal jou help om Satan se geheime strategieë te ontbloot,om te verstaan hoe Satan dink,om sy grootste geheime wapens te ontdek en om met jou eie kragtige taktiek hom te verslaan.
Publication date: 2013-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415313503

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 160
R 144You save R 16
Vir sommige Christene voel gebed, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine. Weke en maande gaan verby sonder 'n teken van finansiële, geestelike of persoonlike deurbraak.
In Ontsluit die poorte van die hemel wys Perry Stone die leser hoe om 'n stroom van hemelse seëninge vry te stel deur God se openbaring en die hulp van boodskappers (engele).
Hy verduidelik gebed volledig en sluit voorbeelde in van beantwoorde gebede uit sy eie lewe. Met kragtige voorbeelde uit die lewens van Bybelse karakters, onthul hy:
- Twaalf waarhede wat hy by die grootste gebedsvegter geleer het
- Die sleutel wat jou die poorte van die hemel sal laat herken
- Wat jy moet doen as God 'nee' sê of antwoorde vertraag
- Sewe geestelike wette wat gevolg moet word vir beantwoorde gebed
- Hoe om te bid deur die stryd van die eersgeborene.
Ontsluit die poorte van die hemel is 'n nuttige gids oor gebed en die skrywer leer jou om in God se guns en seën te wandel. God beantwoord dalk nie altyd ons gebede nie, maar Hy is altyd beskikbaar om na ons behoeftes te luister.
Publication date: 2012-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.