●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Wendy Maartens

Results 1 to 15 of 78
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639609645

Christelik - Kinders: Kleuters

Illustrator: Nici Brockwell
Christelik - Kinders  -  Kleuters
R 150
R 120You save R 30
Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van 'n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en 'n amandeltak as belofte gewys het. Nie net is hierdie storie pragtig en toeganklik geskryf soos net Wendy Maartens kan nie, maar die boek bevat ook inligting en hulpbronne vir ouers en onderwysers om te help met spraakontwikkeling in kleuters. Hierdie bemoedigende verhaal sal alle kinders wys dat hulle spesiaal is vir die Here en dat Hy hulle sal help en gebruik.
Publication date: 2021-10-06
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776350360

Kinders: Versamelbundels

Illustrator: Shayna Olivier
Kinders  -  Versamelbundels
R 190
R 152You save R 38
Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra by tot die idee dat mens nie net moet dink aan wat jy kort nie, maar dat jy moet waardeer wat jy het. Muggie sien kans vir Leeu bevat die wysheid dat niemand so sterk is dat hy nooit kan verloor nie. Tor sit Arend op sy plek gee weer die moed dat al is jy klein is daar altyd ʼn manier om ʼn boelie op sy plek te sit. Hierdie is maar enkele voorbeelde uit hierdie bundel propvol gawe, skaam, vrolike, bang, kwaai en brawe diere. Waaroor wil Mevrou Krap spog? Wat is Olifant se geheim? Het Haas toe die boelies uitoorlê? Moenie langer wag om uit te vind nie!
Publication date: 2021-10-06
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776350797

Children: African stories

Illustrator: Shayna Olivier
Children  -  African stories
R 190
R 152You save R 38
This cheerful collection contains 20 fantastic animal fables, each of which in a unique way includes valuable wisdom for children and how values can be applied in everyday life.
Donkey's Long Walk to Town conveys the message that one can never satisfy everyone. Bat, Bramble and Seagull Have a Meeting contributes to the idea that one should not only focus on what you lack, you should appreciate what you have. In Gnat Takes On Lion the wisdom is shared that no one is so invincible that you can never be defeated.
Beetle Puts Eagle in His Place gives the courage that even if you are small there is always a way to stand up to a bully.
These are just a few examples from this collection full of gifted, shy, cheerful, scared, angry and brave animals. What does Mrs Crab want to brag about? What is Elephant's big secret? Did Hare outsmart the bullies? Don't wait any longer to find out!
Publication date: 2021-10-04
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623181

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid 'n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat 'n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
Publication date: 2021-06-21
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623198

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel - van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en 'n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
Publication date: 2021-06-21
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639608389

Children: Non fiction

Illustrator: Linki Brand
Children  -  Non fiction
R 350
R 315You save R 35
Inspirational women of South Africa Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. The women who are featured in these stories are trailblazers; inspiration for every South African woman and girl. They swim against the stream and empower others. Linki Brand's artful illustrations of the women reinforce this, and the bright and modern use of colour is a shameless celebration of women - perfect for the time we live in.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639606378

Children: Non fiction

Illustrator: Linki Brand
Children  -  Non fiction
R 125
R 113You save R 12
Inspirational women of South Africa - ZOLANI, MAGGIE, SUNA Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. The women who are featured in these stories are trailblazers; inspiration for every South African woman and girl. They swim against the stream and empower others. Linki Brand's artful illustrations of the women reinforce this, and the bright and modern use of colour is a shameless celebration of women - perfect for the time we live in.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639606354

Children: Non fiction

Illustrator: Linki Brand
Children  -  Non fiction
R 125
R 113You save R 12
Inspirational women of South Africa - ESTHER, VANESSA, ELSJE Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. The women who are featured in these stories are trailblazers; inspiration for every South African woman and girl. They swim against the stream and empower others. Linki Brand's artful illustrations of the women reinforce this, and the bright and modern use of colour is a shameless celebration of women - perfect for the time we live in.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639606330

Children: Non fiction

Illustrator: Linki Brand
Children  -  Non fiction
R 125
R 113You save R 12
Inspirational women of South Africa - CASTER, ZULAIKHA, SARAY Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. The women who are featured in these stories are trailblazers; inspiration for every South African woman and girl. They swim against the stream and empower others. Linki Brand's artful illustrations of the women reinforce this, and the bright and modern use of colour is a shameless celebration of women - perfect for the time we live in.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639606316

Children: Non fiction

Illustrator: Linki Brand
Children  -  Non fiction
R 125
R 113You save R 12
Inspirational women of South Africa - INGRID, THULI, GRIZELDA Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. The women who are featured in these stories are trailblazers; inspiration for every South African woman and girl. They swim against the stream and empower others. Linki Brand's artful illustrations of the women reinforce this, and the bright and modern use of colour is a shameless celebration of women - perfect for the time we live in.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601755

Kinders: Nie-fiksie

Illustrator: Linki Brand
Kinders  -  Nie-fiksie
R 125
R 100You save R 25
ZOLANI, MAGGIE, SUNA: Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die reeks is ook te koop in 'n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en 'n fantastiese versamelaarsitem is.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601731

Kinders: Nie-fiksie

Illustrator: Linki Brand
Kinders  -  Nie-fiksie
R 125
R 100You save R 25
ESTHER, VANESSA, ELSJE: Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die reeks is ook te koop in 'n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en 'n fantastiese versamelaarsitem is.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601717

Kinders: Nie-fiksie

Illustrator: Linki Brand
Kinders  -  Nie-fiksie
R 125
R 100You save R 25
CASTER, ZULAIKHA, SARAY: Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die reeks is ook te koop in 'n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en 'n fantastiese versamelaarsitem is.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601694

Kinders: Nie-fiksie

Illustrator: Linki Brand
Kinders  -  Nie-fiksie
R 125
R 100You save R 25
INGRID, THULI, GRIZELDA: Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die reeks is ook te koop in 'n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en 'n fantastiese versamelaarsitem is.
Publication date: 2021-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639608372

Kinders: Nie-fiksie

Illustrator: Linki Brand
Kinders  -  Nie-fiksie
R 350
R 280You save R 70
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is ook individueel te koop.
Publication date: 2021-05-20

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.