●●● FREE delivery on orders above R450 in RSA ●●●

Search results: Willie Steyn

Results 1 to 2 of 2
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780992201548

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa
R 250
R 225You save R 25
Hierdie boek is Willie Steyn se eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo-Boereoorlog is.
Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van Ceylon gestuur is om daar in die Diyatalawa-kamp geïnterneer te word. Die skip was op 'n donker, maanlose nag in die hawe van Colombo vasgeanker toe Steyn en vier van sy mede-gevangenes een-een met 'n tou in die water afsak terwyl Britse soldate om die skip patrolleer. Die 'vyf swemmers' (soos president Paul Kruger hulle later beskryf het) is deur 'n offisier van 'n Russiese skip uit die see opgepik en aan boord geneem.
Die Russe het die Boere met eer bejeën en beskerm, ook nadat hulle by Feodosia in die Krim aan wal gegaan het. Van daar is hulle na St. Petersburg, Berlyn, Utrecht, Den Haag en Amsterdam. Ná 'n kort verblyf in Amsterdam, het hulle onder skuilname op 'n Duitse skip van Hamburg na Duits-Suidwes-Afrika gevaar. Met groot moeite het hulle van daar teruggekeer na Suid-Afrika, waar Willie Steyn gedurende die guerrilla-fase van die oorlog by Maritz en Smuts se kommando's in die Kaapkolonie aangesluit het.
Steyn eindig hierdie boeiende verhaal met 'n humoristiese weergawe van die konsternasie toe die Britse offisiere in Colombo ontdek het dat vyf van hulle gevangenes ontsnap het - iets wat hulle nooit gedink het moontlik was nie.
Die bekoring van Willie Steyn se persoonlike weergawe lê in die onderbeklemtoning en die feitlike eenvoud daarvan. Hy probeer homself nie as 'n held voorstel nie en maak geen aanspraak op roem nie, maar die intensiteit en krag van die vertelling verhoog namate dit ontvou.
Vanaf die oomblik dat hy op die slagveld gevange geneem word, het Willie Steyn een doel voor oë: Hy gáán ontsnap. Die leser word bewus van hierdie dwingende dryfkrag, en leer Willie ken as 'n ongebonde gees, wat selfs in gevangenskap nooit sy brandende begeerte en vasberadenheid om tot die stryd terug te keer, verloor nie.
Deneys Reitz - skrywer van Kommando en bekend vir sy eie dapperheid - het in 1903 Steyn as 'een van ons dapperste burgers' beskryf, en sy ontsnapping as 'n daad 'sonder weerga in die geskiedenis van ontsnapping' genoem.
Publication date: 2015-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780992201524

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa
R 250
R 225You save R 25
Willie Steyn, the author, was one of six hundred Boer prisoners sent by ship to the island of Ceylon to be interned in the Diyatalawa prisoner-of-war camp during the Anglo-Boer War. While their ship was anchored in Colombo harbour on a dark, moonless night, Steyn and four of his fellow prisoners lowered themselves into the sea, each waiting until his predecessor had got away undetected by the guards on board and in vessels patrolling around the ship. These 'five swimmers' (as they were later described by President Paul Kruger) were picked up and taken on board by a Russian ship at anchor in the harbour.
The Russians fêted them as honorary first-class passengers, and protected them even after they had gone ashore at Theodosia in the Crimea. From the Crimea they travelled to St Petersburg, Berlin, Utrecht, The Hague and Amsterdam. After a short stay in Amsterdam, they sailed under assumed names, on a German ship, from Hamburg to German West Africa. From there they trekked, with considerable difficulty, to South Africa, where Willie Steyn joined up with the Maritz and Smuts commandos in the Cape Colony during the guerrilla phase of the war.
Steyn concludes with a humorous account of consternation in Colombo, when incredulous British officers discovered that five of their prisoners had escaped - something they had not thought possible.
The charm of Steyn's personal account of his adventures lies in its understatement and its matter-of-fact simplicity. He does not portray himself as a hero, nor does he lay any claim to fame, but his account gathers intensity and force as the story progresses.
Willie Steyn was intent on escape from the moment he was taken into captivity, and the reader experiences a corresponding intensity, encountering Willie as a free spirit throughout his captivity and his protracted journey home.
Deneys Reitz - author of Commando and well known for his own bravery - called Steyn 'one of our bravest men', and described Steyn's escape as 'a deed that is in my opinion without equal in the history of escape'.
Publication date: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.