●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Search results: Pieter W. Grobbelaar

Results 1 to 4 of 4
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869190941

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 200
In die towerwêreld van die storieverteller duik in die loop van eeue hier en daar 'n karakter op wat onsterflik bly. Daar is byvoorbeeld die verwarde Don Quijote; Gulliver met sy vreemde reise; die skipbreukeling Robinson Crusoe. En daar is Uilspieël.
Publication date: 2006-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869192082

Nie-fiksie / Non-fiction: Music / Musiek

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Music / Musiek
R 235
'n Boeiende storie en 'n singbare wysie - dís die elemente wat volksballades nie net in die volksmond lewend hou nie, maar ook tydlose sjarme daaraan verleen. Want soos wat Pieter W. Grobbelaar in dié boek verklaar: 'Die volksmens sing liedere nie net stukkend nie; hy wysig hulle soms ten goede.'
Publication date: 2009-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780798152846

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 260
Vir 9 tot 12+-jariges. 'n Versameling Jakkals en Wolf stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm Jakkals sal nie skroom om arme ou Wolf aan die pen te laat ry nie. En Wolf leer ook nie sy les nie, maar trap elke keer weer in die spreekwoordelike slagyster wat Jakkals vir hom stel. Stories vol humor, maar ook waardevolle lewenslesse wat geleer word uit die manewales van dié twee geliefde karakters.
Publication date: 2011-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825113

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 250
HERDRUK
Die Groot Afrikaanse heldeboek is 'n skatkis vol stories oor volkshelde wat vandag nog steeds 'n gevoel van trots en vaderlandsliefde by kinders sal inprent. Helde soos Shaka, Hansie Smal, Racheltjie de Beer, Wolraad Woltemade en Klara Majola se verhale word op veskillende maniere benader: soms deur die oë van die held, soms deur die oë van 'n buitestander.
Publication date: 2020-01-14

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.