Christelik / Christian
Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Results 1 to 4 of 4
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615476

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

R 250
366 oordenkings wat jou sal help om God se goedheid en guns in jou lewe te sien.

As gelowige wéét jy jy het God se genade ontÂ-vang. Maar beteken dit jou struikelblokke verdwyn soos mis voor die son? Ongelukkig nie. Dit beteken wel jy plaas jou vertroue vir elke dag in die Een wat áltyd daar is en Wie se genade áltyd genoeg sal wees.

Geliefde skrywer Nina Smit stap in Geskenk van genade in 366 dae saam met vroue om hulle te verseker van God se teenwoorÂ-digheid en grenslose genade. Sy inspireer vroue om elke dag voluit te leef en die klein jakkalsies van die daaglikse lewe met grasie wat van God af kom eenÂ-kant toe te stoot.

Dié grootdruk-dagboek spog ook met 'n handige SkrifÂ-indeks wat sorg vir maklike naÂ-slaan.

Vroue sal elke dag God se entoesiasme vir die lewe erf in Geskenk van genade.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615483

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

R 250
Ervaar opnuut die vernuwende krag van God in die 366 oordenkings.

Te midde van die daaglikse gewoel van die lewe, hunker 'n mens na 'n oomblik wanneer jy net stil kan word by jou Here.

Johan Smit bied jou hierdie geleentheid met sy dagboek By waters van rus. Die 366 diepsinnige oordenkings in grootdruk sal soos 'n lafenis vir die siel wees wanÂ-neer jy stil word by God. Die temas in hierdie dagboek sluit onder andere in: Die lewe is 'n fees!; Die mense agter die skerms; Psalms; UitdaÂ-gings en Die wins van verlies. Die handige teksÂ-register agter in die dagboek is ook ideaal om teksÂ-gedeeltes op te soek.

Met By waters van rus kan jy elke dag by die Vader se voete kom sit en opnuut God se vernuÂ-wenÂ-de krag in jou lewe ervaar.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432204815

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

R 180
Beloftes van hoop kyk op 'n ander manier na die wêreld. Nie deur 'n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770001992

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

R 120
Vir baie mense is oudword neerdrukkend, soms selfs skrikwekkend. Maar vir gelowiges is hierdie goue jare van die lewe 'n tyd om verdere verÂ-dieÂ-ping te ervaar in hulle verhouding met die VerÂ-losÂ-ser. Dis 'n tyd om dankbaar terug te kyk na alles wat die Here deur die lewe gedoen het om sy kinders deur te dra. Dis 'n tyd om 'n geloofserfenis na te laat aan die geslagte wat nog kom.
Publication date: 2007-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development