Discount only on online purchases

Christelik / Christian
Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Results 1 to 5 of 5
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432130909

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 49
R 39You save R 10
199 of the most well-known and best-loved Scripture verses will bring encouragement and hope to every day.

Even though we live in times where the Bible is readily available with the click of a button, it is still vitally important to store God's Word in our hearts. The short and thematically arranged Scripture verses are perfect for memorizing, and are a comforting and uplifting way to start or end each day, over and over again.
Publication date: 2019-04-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431622658

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 49
R 39You save R 10
199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.

Al leef ons in 'n tyd waarin die Bybel met die druk van 'n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir mans sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is 'n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.
Publication date: 2019-04-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431621699

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 155
R 124You save R 31
Bybelbeloftes vir elke man belig kragtige beloftes in die Bybel en sal elke man in enige situasie van sy lewe bemoedig, versterk en lei. Dié boek, met sy klassieke tweekleur-ontwerp van swart en metaalgoud, bied meer as 30 temas oor relevante onderwerpe soos voorsiening, rus in tye van uitputting, wysheid, gebed en 'n lewe met 'n doel vir God. Elke onderwerp sluit 'n kort oordenking en 'n gebed in.
Publication date: 2019-03-29
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615971

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 190
R 171You save R 19
God se Woord is gevul met beloftes wat vrede, leiding, wysheid en perspektief bied.
Deur te fokus op sommige van God se kosbaarste beloftes in die Skrif sal hierdie belofteboekies vroue in enige lewenseisoen bemoedig en versterk. Die boekie bied kort, inspirerende oordenkings oor 30 temas spesiaal uitgesoek uit topverkoper-dagboeke deur Nina Smit. Elke oordenking word verder gekomplementeer met 'n verskeidenheid teksverse wat lesers verder verseker van God se getroue beloftes.
Hoop vir elke dag , deur Nina Smit, kombineer verfrissende oordenkings en sielsverrykende beloftes uit God se Woord wat nuwe lewe sal blaas in vroue se wandel met die Here.
Hierdie belofteboekie is die perfekte geskenk vir besige mans en vroue wat deur God se beloftes verkwik en versterk wil word.
Publication date: 2017-08-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432202880

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 119
R 107You save R 12
Liesel Krause Wiid deel in Bid die Woord vir jou man hoe en wat jy vir jou man by elke haakplek op jul pad saam kan bid. Sy raak elke faset van sy manwees en verhouding met jou en julle kinders aan met teksverse van krag en hoop uit sy Woord. Jy kan dit hardop bid en sodoende met sy beloftes jou huwelik vernuwe.
Publication date: 2013-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.