●●● R50 delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Christelik / Christian
Women's Interest / Vroue

Results 1 to 13 of 13
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415341728

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 170
Neem beheer oor jou negatiewe gedagtewêreld en begin om 'n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.
Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om 'n oorvloedige lewe in Christus te ervaar. Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.
Publication date: 2020-03-05
Click to enlarge
Click to enlarge
9780446694681

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 310
Today's twisted pictures of gender roles create confusion over how a woman should define herself. Women and men are encouraged to move closer to centre and away from the traits that distinguish male from female. How can women feel good about themselves when society is constantly dictating what they can and should be? In FIGHT LIKE A GIRL, Lisa Bevere exhorts us to embrace the differences between sexes. Her goal is to encourage women to celebrate the unique aspects of femininity. Instead of trying to adopt ill-fitting character traits, women should see themselves as designed and valued by God and savour their femininity as their strength, not a flaw.
Publication date: 2008-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415340776

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 219
Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus.

Kan 'n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? As sy verwond is deur 'n man wat sy vertrou het, kan sy weer liefde vind? As 'n vrou wat self jare se misbruik, verwerping en verraad moes verduur van dié naaste aan haar, kan Joyce Meyer met 'n weergalmende “Ja!” antwoord. Sy put inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe. Joyce se positiwiteit spruit uit haar eie lewensreis, en omdat sy al soveel vroue gehelp het wat gedink het hulle kan nie hul pyn ten volle oorkom nie - of selfs weet waar om te begin nie. Dit doen sy deur vroue te rig na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Elke hoofstuk lei die leser deur wat dit ook al is wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!

Kan 'n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!
Publication date: 2019-04-23
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796321398

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 230
Koeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat 'n goeie humorsin het - en veral vir hulself kan lag. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat jy as vrou is goed genoeg is, jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer.
Publication date: 2019-09-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415341735

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 145
Leef voluit en vreesloos sal jou help om vandag te bou aan 'n lewe met selfvertroue.
Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om 'n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer, wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef voluit en vreesloos (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van 'n vrou met selfvertroue, waaronder 'n vrou wat weet dat sy geliefd is, wat weier om in vrees te lewe, en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Vroue is 'n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue 'n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.
Publication date: 2020-03-05
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431622023

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 180
101 praktiese lysies om vroue te help om die beeldskone sterk vroue te word soos God dit bedoel het.
Lysies vir die lewe ... vir vroue bevat 101 inspirerende lysies wat ontwerp is om vroue te help om die beste weergawe van hulleself te word. Ingesluit is idees vir joernaalinskrywing, inspirerende Bybelverse en aanhalings.
Temas sluit in: om vrede te vind, 'n positiewe lewensuitkyk, bou jou selfvertroue, word 'n gebedskryger, vestig 'n gesindheid van dankbaarheid en slim tydsbesteding. Lysies vir die lewe ... vir vroue is 'n kosbare geskenk vir vroue van alle ouderdomme.
Publication date: 2019-02-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796322364

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 250
R 200You save R 50
Vroue speel nog altyd 'n sentrale rol in ons samelewing, beide in die openbare en private sfeer. Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van in die kerk, politiek, die sakewêreld, sport en wetenskap? En het die vrou se rol oor die jare verander?
Bettina Wyngaard, 'n Overbergse skrywer, dromer, aktivis en regsgeleerde ontleed dié kwessie in 'n gesprek tussen Bybel en grondwet van toeka tot nou. Sy gaan kyk spesifiek na die sogenaamde tekste van verskrikking (“texts of terrors”) en beskryf die omstandighede waarin vroue sedert die Bybelse tye leef en hoe die vrou op talle vlakke tot vandag steeds misbruik word.
Onverskrokke vroue is 'n omvattende opgaaf van die vrou se uitdagings en oorwinnings sedert Bybelse tye. Dit is 'n goed nagevorste naslaanbron wat nog vir etlike jare relevant sal wees.
Publication date: 2021-06-11
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415337257

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 190
Ek kan aan geen belangriker onderwerp dink as vertroue in God nie, want wanneer ons die keuse maak om God te vertrou, is daar ongelooflike voordele daaraan. Om God te vertrou is een van die wonderlikste maniere om eer aan Hom te betoon.

Reg aan die begin van hierdie boek wil ek beklemtoon dat vertroue nie 'n verpligting is wat ons aan God verskuldig is nie; dit is 'n voorreg wat Hy tot ons beskikking stel. Ons word genooi om God te vertrou. Wanneer ons dit doen, maak ons die deur oop na 'n lewe van vrede, vreugde en vrugbaarheid.

As ons 'n gesonde porsie vertroue in God by alles meng wat ons doen, sal ons sonder bekommernis, vrees, redenasie of verlammende stres kan leef. Ek vertrou byvoorbeeld dat God my sal help om hierdie boek te skryf. Dit beteken ek erken dat ek nie alles weet wat ek moet weet oor vertroue in Hom nie en dat ek oortuig is dat hierdie boek niks werd sal wees sonder Hom nie. God wil hê ons moet te alle tye en in alle dinge op Hom vertrou, want wat sy kinders betref, is niks vir God te nietig om by betrokke te raak nie.
Publication date: 2018-11-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623549

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 155
God se lig skyn deur elke faset van ons lewe. Skitter rig 'n uitnodiging aan tienermeisies en jong vroue om 'n eerlike gesprek te geniet oor hulle identiteit. Priscilla Shirer deel lewenslesse wat sy vanaf haar tienerjare tot nou geleer het. Sy wys vir jong meisies en vroue hoe die lig van God se Woord haar identiteit gevorm het en leer hulle hoe dit ook hulle lewe kan verander. Die samelewing probeer ons identiteit bepaal, maar hierdie wêreld hunker na iets anders as wat ons net in die kreatiewe Skepper kan vind. Ons is geskep om sy lig te weerkaats … ons is geskep om vir Hom te straal. Skitter is gebaseer op die fliek Overcomer deur Alex en Stephen Kendrick wat in Augustus in plaaslike teaters gespeel het.

Oor die outeur

As 'n New York Times-toverkoper-outeur, spreker en aktrise deel Priscilla Shirer God se Woord passievol met vroue van alle ouderdomme, of hulle jonk of net jonk van hart is. Sy staan al vir die afgelope twintig jaar voltyds in die bediening van vroue, as internasionale spreker en die outeur van meer as twee dosyn boeke en Bybelstudies. Sy en haar man, Jerry, het Going Beyond Ministries gestig om gelowiges oor 'n wye spektrum van die liggaam van Christus te bedien. Sy het ook drie seuns: Jackson, Jerry jnr en Jude.
Publication date: 2019-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781496411624

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 49
As a busy woman, sometimes you're running so fast that you forget to do the things that will most revive your spirit and renew your heart. But taking just a few moments to pause and listen to God today will refresh you like you never imagined.
Sweet and Simple Moments with God is a book of God-sized blessings wrapped up in a small, pink package. A delightful gift for any woman, this devotional book will help you make every moment count through spending sweet and simple time with the One who loves you best.
Publication date: 2016-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796320872

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 210
Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou 'n verskil kan maak, ook ek en jy!

“Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die
Bybel en haar beleë insig en integriteit.”
Helene de Kock, Litnet
Publication date: 2018-04-12
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431620722

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 250
366 geesvervulde dagstukke vir vroue wat 'n verskil wil maak in die wêreld.
Wat is kragtiger as die sagtheid van 'n vrou wat

· nou net by Jesus se voete gekniel het?

· leef in sy alomteenwoordigheid?

· op Hom vertrou vir elke bekommernis op haar pad?

· weet haar sterkte is in Hom?

· onwrikbaar glo elke belofte in die Woord is waar?

Die 366 dagstukke in Vroue van die Woord dek 'n verskeidenheid onderwerpe wat vroue raak, soos perspektief op die toekoms, prioritisering, emosionele genesing, huweliksvreugde, naasteliefde, en vele meer. Dit is geskryf deur 57 vroue wat meer doen as kosblikke pak, inkopies doen en werksverslae skryf - hulle volg in die voetspore van die Meester. Hulle weet die lewe vang vroue soms onkant, maar die Een wat gesê het “Volg My” het ook belowe “Ek is met julle tot die einde van die wêreld”.

Vroue van die Woord is geesvervulde oordenkings vir vroue wat 'n verskil wil maak in die wêreld.
Publication date: 2018-10-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780310635864

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 280
As the first woman, Eve was also the first woman who had to deal with the mistakes of her past. In a dramatic reinterpretation of Eve's story in Genesis, Sarah Jakes Roberts shows how the slow seduction of our minds can knock us out of our orbit. Pastor Sarah guides women in identifying the dragons that have taken them down, then encourages readers to get into a new orbit as she reminds them “enmity” is a two-way street.

Everyone faces trials, and everyone will mess up. But past failures should not be the focus. A person's purpose in life does not change; it evolves. In the same way, someone should not be attached to who she was but to who she can become.

Chapters include:
• Identify Your Weakness
• Silence Is Golden
• Touch but Don't Eat
• Naked Is the New Black
• You're Gonna Mess Up
• Rest in Hope

Woman Evolve teaches women that they can use failures and mistakes to break through to their future. Like Eve, they do not need to live defined by the past. Pastor Sarah says, “Bruised heels can still crush serpents' heads.”
Publication date: 2021-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.