●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Results 1 to 15 of 254
Sorted by:  Price
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825410

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 20
R 18You save R 2
Van der Heyden bespreek insiggewend die rol van die Duitse pers, die Duitse regering se dubbele spel en die openbare mening in Duitsland tydens die Anglo-Boereoorlog. Dit blyk dat vriendskaplike betrekkinge tussen die Boererepublieke en Duitsland nie so probleemvry was soos destydse publikasies aangevoer het nie.
Publication date: 2002-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620244336

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 20
R 18You save R 2
In Johanna Brandt se veelbewoë lewe het die meetsnoere nie altyd op lieflike plekke geval nie. Die Anglo-Boereoorlog en haar deelname daaraan is nou verweef met haar en Lou Brandt se besondere liefdesverhaal.

Johanna Brandt was 'n merkwaardige
Publication date: 1999-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825045

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 50
R 45You save R 5
Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 vertrek M.J. de Jager as luitenant van die Staatsartillerie van die Z.A.R. na die Natalse front. Hy onderskei hom tydens die veldslae by Modderspruit, Colenso, Ladysmith en Platrand. Op 26 Januarie 1902 word hy in die distrik Ermelo gevange geneem en na St. Helena verban.
Publication date: 2000-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825038

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 50
R 45You save R 5
Ek het al baie dagboeke gesien en van gehoor, maar self nog nooit een geskryf nie. Só begin tant Miem se dagboek op 29 Mei 1901, die dag toe kolonel Bullock vir die derde maal haar huis kom plunder het. Voor daardie dag was sy gewoond aan 'n gesonde lewenswyse en 'n gesonde kind. Sy sou moes leer om sonder vleis, botter, melk, groente eiers en vrugte wat vir Boere volop was, te leef.
Publication date: 2000-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780949950581

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 50
R 45You save R 5
Hier is talle foto's [en patrone!] van die kleredrag uit die ABO wat geneem is uit die versamelings van die Nasionale Kultuurhistoriese Museum, die Museum Africa, en verskeie Argiefbewaarplekke. Inligting word ook breedvoerig verskaf vir boere-uniforms, Burger-gevegsdrag, velklere, manspakke en hemde, vroueklere, ens.
Publication date: 1999-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920290887

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 65
R 59You save R 6
John het gestaan en kyk hoe van die grootste golwe wat hy nog ooit gesien het, teen die skip gebreek het. Daar was skaars 'n tree tussen die lewe van die jong kaptein van die slaweskip en die dood en hy het dit wel deeglik besef. Maar sy paniek en vrees het hom net aan homself laat dink; nie 'n enkele gedagte aan die honderde mans, vroue en kinders wat in die buik van die skip vasgeketting was nie. Maar die Here het nog steeds sy gebede gehoor asook dié van die mense wat in hulle smart gepleit het om genade en regverdigheid. Dieselfde man wat hulle as slawe verkoop het, sou kort voor lank dié een wees wat vir hulle vrylating sou veg. John Newton was een van die slawehandelaars wat die ergste onreg teen die mense van Afrika gepleeg het; hy het die oseane deurkruis om geld uit hulle ellende te maak maar uiteindelik is sy eie lewe verander en hulle s'n ook.
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825151

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Translator: Johann Rossouw
Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 70
R 63You save R 7
Kolonel (later veggeneraal) Georges Henri Anne-Marie Victor de Villebois-Mareuil (22 Maart 1847 - 5 April 1900) was sonder twyfel een van die kleurrykste figure in die Anglo-Boereoorlog. Sy familie is ná die Slag van Bouvines teen Engeland in 1214 tot die Franse adelstand verhef. Die dagboek wat hy vanaf Oktober 1899 tot met die dag voor sy dood gehou het, is 'n insiggewende tydsdokument oor die eerste paar maande van die Anglo-Boereoorlog.
Publication date: 2000-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825205

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 80
R 72You save R 8
Daar bestaan min twyfel dat die mense wat die Anglo-Boereoorlog en die naoorlogse tydperk beleef het, veelbewoë maar ook avontuurlike jare meegemaak het. Aan dié heldetydvak kan Johanna Brandt se naam gekoppel word.
Publication date: 2004-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825953

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 100
R 90You save R 10
Pater Joaquim de Santa Rita Montanha (ca.1806-1870), 'n Rooms-Katolieke priester van Inhambane, het in 1855-1856 'n Portugese handelsending na Zoutpansberg gelei. In opdrag van die goewerneur van Inhambane het hy sy ervaringe neergeskryf. Hierdie merkwaardige reisjoernaal is by afloop van sy reis as amptelike verslag ingedien en het sodoende bewaar gebly.
Publication date: 2002-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825069

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 100
R 90You save R 10
Wie was Ben Viljoen? Hy sal in die eerste plek onthou word as die Boeregeneraal, die oorwinnaar by die Slag van Vaalkrans en, volgens F.W. Reitz se bekende gedig, die veroweraar van die Lady Roberts-kanon. Om verskeie redes is Ben Viljoen se naam nooit met die hoofstroom van Afrikaner-nasionalisme geassosieer nie. Lank nadat die ander Boeregeneraals se wedervarings in boekvorm verskyn het, is dit nou Ben Viljoen se beurt.
Publication date: 2001-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825212

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 100
R 90You save R 10
Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.
Publication date: 2001-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485622925

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 120
R 108You save R 12
In August 1993, Fulbright scholar Amy Biehl was killed in Cape Town by a group of black teenagers incited by an upsurge in 'anti-white' sloganeering. She died just a few metres away from Sindiwe Magona's house. One of the boys held responsible for the killing was her neighbour's son. Mother to mother takes the form of an epistle to Amy Biehl's mother. Sindiwe Magona imagines how easily it might have been her own son caught up in the violence of that day. She writes about their lives in a colonised society that not only allowed, but also perpetuated violence against women and impoverished black South Africans. The result is not an apology for murder, but an exquisitely written exploration of the lives of ordinary people in the apartheid years.
Publication date: 2015-06-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928261995

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 125
R 113You save R 12
Hierdie is die tweede verhaal in die Helde met Hoewe reeks: die storie van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se bek.
'n Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf.' ~ Professor Fransjohan Pretorius
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928327431

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 125
R 113You save R 12
This is the story of Fleur, General Christiaan de Wet's faithful steed, told straight from the horse's mouth.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928261063

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 125
R 113You save R 12
Die ware verhaal van Fleur, die getroue Arabierperd van genl. Christiaan de Wet, soos vertel uit die perd se eie bek. Neem 'n reis deur die verlede op 'n historiese avontuur, tydens die Anglo-Boereoorlog, saam met dapper manne, verkenners, en vierpotige helde.
Publication date: 2014-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.