DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350

Nie-fiksie / Non-fiction
CD's / CD's

Results 1 to 9 of 9
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
6005298035752

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 150
R 135You save R 15
Jennifer Zamudio het onlangs haar twaalfde album vrygestel en hierdie Afrikaanse CD met veertien liedjiesop beloof om 'n groot sukses te wees.
Jennifer Zamudio het geen bekendstelling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nodig nie en as daar een ding is wat hierdie dinamiese sangeres nog altyd baie goed reggekry het, is dit om haarself en die musiek wat sy maak, keer op keer te vernuwe en om elke keer met 'n splinternuwe, vars produk vorendag te kom.
Sy ken haar mark en haar mense en het nog altyd haar vinger op die pols gehad wat haar musiek betref. Haar jongste album, Goud Is My Woorde, gaan sonder twyfel weer 'n sukses wees en 'n wye mark sal daarby aanklank vind.
“As 'n onafhanklike kunstenaar in 'n bedryf wat so vinnig groei en verander, moet jy jouself die hele tyd aanpas en vernuwe. Ek glo hierdie album pas perfek by die hedendaagse musiekneigings en -behoeftes.
“Ek het baie jong musikante gebruik om my met die album te help en ek is baie trots op die eindproduk.
Dis modern, in pas met die hedendaagse klanke en steeds heerlike lekkerluister musiek,” sê Jennifer. Die album Goud Is My Woorde is Jennifer se 12de album en sy is hierdie jaar reeds 18 jaar werksaam in die musiekbedryf.
Een van die onlangste hoogtepunte van haar sangloopbaan, is die Ghoema-toekenning wat sy verlede jaar vir haar Country-album ontvang het.
Die album Goud Is My Woorde bevat veertien lekker luister liedjies en Jennifer vertel dat hulle elke liedjie met die hand gekies het.
“Daar is 'n goeie balans op die album en die genre wissel tussen popmusiek en kontemporêre musiek. Ek glo mense se ore moenie moeg raak wanneer hulle na 'n liedjie luister nie en daarom is elke liedjie op hierdie album lekker om na te luister.
“Ek het maar nog altyd 'n sagte plek vir 'n mooi melodie en ek hou van liedjies met musikale melodieë. Deesdae raak 'n mooi melodie so maklik verlore, maar ek hou van musiek wat sterk gedrewe en kragtig is,” sê Jennifer.
Al veertien liedjies op Goud Is My Woorde vorm 'n sterk eenheid. Buiten die vyf liedjies op die album wat uit Jennifer se eie pen gevloei het, is die liedjieGoud Is my Woorde spesiaal deur Rudi Claase vir die album geskryf. Hierdie liedjie weerspieël letterlik Jennifer se hele loopbaan tot dusver.
Die meesleurende Tot Die See Opdroog is 'n liedjie wat Jennifer spesiaal vir haar pa geskryf het ná sy dood en baie mense sal met hierdie lied kan identifiseer.
Jennifer het Anneli van Rooyen se treffer Ek glo pragtig verwerk en sy is verseker een van die min dapper vroue wat al haar hand aan 'n Neil Diamond liedjie gewaag het. Haar weergawe van sy I am I Said gaan beslis ook aftrek kry.
Die duet saam met Juandre Marais Gee Jou Liefde Net Vir My is nog 'n hoogtepunt op die album.
Jennifer is een van die kunstenaars in die land wat steeds gereeld optree en konsert hou en ondervinding het haar geleer dat om te toer die effektiefste manier is om haar musiek by die mense en haar aanhangers te kry.
Publication date: 2018-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928201564

Kinders: CD's / CD's

Kinders  -  CD's / CD's
R 245
R 221You save R 24
Nuwe Vintage vertel hoe jy iets wat jy reeds het - deur herwinning, herskepping en vernuwing - kan gebruik en tot iets anders verwerk. Hierdie boek bied jou meer as 75 stap-vir-stap-projekte en meer as 25 vinnige idees, met pragfoto's om ou, ongebruikte voorwerpe in begeerlike juweliersware, dekoritems, skryfbehoeftes, meubels en nog meer te omskep.
Leer hoe om met eenvoudige handwerktegnieke, algemene handwerkbenodigdhede en net 'n bietjie kreatiwiteit unieke voorwerpe te skep wat jy kan dra, vertoon of gebruik. Benewens die stap-vir-stap-projekte gee die skrywer nuttige advies oor hoe om voorwerpe 'n vintage-voorkoms te gee, waar jy vintage-prente kan kry en idees vir tweedehandse voorwerpe wat jy in jou projekte kan gebruik. Carla se geheim is om die moontlikhede in alles raak te sien. Ma se ou blikke, Ouma se stukkende borsspelde en Pa se versameling sleutels word omtower tot bruikbare, praktiese, pragtige kleinode.
Publication date: 2015-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6005298025623

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte
1 Boord van Woorde
2 Mooiweer en Warm
3 Rain
4 Foto 1974
5 My Nostalgie
6 Sara Stoepsit
7 Kerse teen die Donker
8 Bobby McGee
9 Die Eerste Seerkry
10 The Cooking Channel
11 Sit Sit So
12 Summertime
13 Slippers van Satyn
14 My Kamer - Met Stef Bos
15 A Child in a Faraway Land
16 Pelgrimsgebed
Publication date: 2008-01-15
Click to enlarge
Click to enlarge
6005298018205

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte
1 Ek Loop Die Pad
2 Marieke
3 Stoom
4 Ek Sal Staan
5 Hoor Hoe Brom Die Wind
6 Alsem
7 Non Je Ne Regrette Rien
8 Ek Loop Die Pad
9 Tussen Die Liefde En Die Leegte
10 My Kamer
11 Skielik Is Jy Vry
12 Die Plukker
13 Rit Deur Lang Karoo
14 Whiskey, Water Weemoed
15 Rit Huistoe
16 Trapsgewyse
Publication date: 2005-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6005298018915

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte
1 Silwer somer
2 Hooglied
3 Ons kan laatlê
4 Vrou by die spieël
5 Liewe maan
6 Ek het gedroom
7 Cry if you want to (duet met Elzabe Zietsman)
8 Die taal van my hart (duet met Stef Bos)
9 Engel met 'n angel
10 Strydom/Amandla
11 Brille en pille blues
12 Ndiyakholelwa / Ek glo
Publication date: 2005-01-15
Click to enlarge
Click to enlarge
6007243008057

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte / Tracks
1 Verspreide Donderbuie
2 Stadig Oor Die Klippers
3 Doekvoet
4 Take This Waltz
5 Izinyanya/ Die Vergetenes
6 Engel met 'n Angel
7 Ek het Gedroom
8 Diva
9 Scattered Thunder
10 Hoe ek Voel
11 Sondag in Soweto
12 Rich Folks Hoax
13 Straatbank Esplanade
14 Silwer Somer
15 Ndiyakholelwa/ Ek Glo
Publication date: 2003-01-15
Click to enlarge
Click to enlarge
6007243007661

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte
1 Herbergier
2 Hotel Royale
3 My Kamer
4 Madame Julie
5 Die dag sal kom
6 Hooglied
7 Gees Van Die Kind
8 Martjie
9 Stoom
10 Kom Tog By Die Punt
11 The News At Six
12 Vistenk
13 Whisky, Water, Weemoed
14 Water
15 Rit Huistoe
Publication date: 1999-01-15
Click to enlarge
Click to enlarge
6007243004912

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte
1 Op 'n Klein Blou Ghoen
2 Die Taal Van My Hart
3 Liewe Maan
4 Dagreis Vir 'n Mens
5 Summertime
6 F.A.K.Keurspel
7 Trippe Trappe Trone
8 Sad Lisa
9 Hillbrow
10 Stormy Weather
11 Ons Kan Lat Le
12 When You Call Me Sweetheart
13 Brille En Pille Blues
14 Cry If You Want To
15 Die Vlam
Publication date: 1999-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
6007243000624

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 169
R 152You save R 17
Snitte
1 Vrou by die spieël
2 Liefdeslied
3 Tussen die liefde en die leegte
4 Given Taken (1)
5 Houvrou
6 Dickie se lied
7 Hoor hoe brom die wind
8 Die lied van ou Suid-Afrika
9 Hector P
10 Given Take (2)
11 Dodedans
12 Die plukker
13 a) Given Taken (3)
b) Ek loop die pad
14 Die liggie
15 Woorde
16 Strydom/Amandla
Publication date: 1996-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.