●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Christelik / Christian
Sale / Uitverkoping

Results 1 to 8 of 8
Sorted by:  Ranking
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796322524

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 235
R 79You save R 156
Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak, sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op 'n  kragtige, maar deernisvolle 100-dae reis. Hy inspireer ons om vriendeliker te leef en te wees: met die mense rondom ons, en met onsself. Só leer ken ons ook ons Vriend.
Publication date: 2021-07-29
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796322654

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 280
R 79You save R 201
1990 was 'n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing, en ook die NG Kerk, baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste tendense wat van 1990 tot 2020 in die NG Kerk plaasgevind het. Die wortel van die kerk word teruggevoer na Jesus toe, en die NG Kerk vandag kan 'n uitdagende toekoms op die spoor van Jesus Christus met vertroue tegemoet gaan.
Publication date: 2021-04-22
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796322098

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 255
R 69You save R 186
Meer as 60% van kinders ken nie 'n pa nie. Hierdie gebrek aan 'n pa lei dikwels tot 'n gemis aan 'n gevoel van behoort. Julian Jansen ondersoek hierdie fenomeen en hoe die
Publication date: 2021-02-13
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928530114

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 220
R 50You save R 170
As a daughter of Israel, Yehudit has always loved and trusted in Yahweh, the God of her But personal tragedy and the threat of a mighty enemy pose challenges to her faith. God, however, is with her and will use her in her vulnerability to deliver an entire nation from evil.
Yehudit, Chosen by God is a rare book, a historical Christian romance, a devotional message to women, an egalitarian manifesto, and an invitation to follow Jesus.
Publication date: 2020-12-12
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928518068

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 240
R 29You save R 211
Throughout Scripture God calls people. Nothing has changed. God calls us today. Are you waiting for your call, or has God called you already? If so, what are you doing about it?
The author shares his personal experience and how to take up your call in whatever it is God has for you to do. He leads the reader through Scripture to a better understanding of how God calls us, and how to respond.
Publication date: 2020-10-10
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796322487

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 245
R 79You save R 166
Soos die ganse Ou Testament afgestem was op die koms van die beloofde Messias, so is die Nuwe Testament afgestem op sy reële koms en die totstandkoming van die nuwe Israel. Die skrywer hou daarvan om die kronologie, tydvak en kulturele atmosfeer rondom 'n gebeurtenis of persoon te ondersoek en poog om die stof toeganklik te maak, met herkenbare raakpunte van die lewe vandag. Die daaglikse lewe en geografie in die wêreld van die Nuwe Testament word nagevors. Die universeel menslike dilemma word weerspieël in die tema van alle musiek en literatuur: Verloor, soek, vind. Die goue draad van die verlossingsgeskiedenis bly behoue tot waar dit aangegee word na die evangelieskrywers vir die krip in Betlehem en daarna aan die apostels van Christus, tot by die boek Openbaring.
Publication date: 2020-08-18
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775620419

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 250
R 79You save R 171
God se raadsplan vir sy skepping strek van voor die grondlegging van die wêreld af tot in die nuwe hemel en die nuwe aarde. God laat alles volgens sy raadsbesluit gebeur, ooreenkomstig sy ewige voorneme wat Hy in Christus Jesus uitvoer. Die plan van God het talle fasette, waaronder die verlossing van mense in Christus, die kerk se rol en plek, Israel en die nasie asook baie profetiese aspekte wat in die eindtyd in vervulling sal gaan. God se raadsplan bereik sy hoogtepunt in die koninkryk van God wat op aarde opgerig sal word, met Christus as koning. Die manier waarop God sy raadsplan tot verwesenliking gaan bring, word in die onvoorwaardelike Bybelse verbonde en profesieë uitgespel.
Publication date: 2019-08-23
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780928316452

Christelik / Christian: Sale / Uitverkoping

Christelik / Christian  -  Sale / Uitverkoping
R 240
R 50You save R 190
Waar is God? En waar was God? Waar was God toe derduisende Boerevroue en hulle kinders in Engelse konsentrasiekampe gesterf het? Waar was God toe Christennasies mekaar met die Eerste en Tweede Wereldoorloe aan die keel gegryp het? Waar was God toe apartheid mense se lewens verwoes het? Waar was God met 9/11 in Amerika toe terroriste, nogal in die naam van Allah, in geboue vasgevlieg en duisende mense se dood veroorsaak het? Waar was God met Sharpeville? En met Marikana? Waar was God toe booswigte 'n Vrystaatse boer en sy vrou afgemaai het toe hulle na Sondagoggend- kerk by die huis aangekom het? Waar was God toe 'n kindjie van vier in 'n fratsongeluk dood is? Waar was God? Is daar ooit 'n God? Oor sulke vrae, wat tot in die hart van ons bestaan gryp, gaan dit in hierdie boek. Oor ons geloof en twyfel, oor ons 'sekerhede' en ons wanhoop. Dis 'n boek wat jou uitnooi om saam te dink.
Publication date: 2016-10-01
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.