●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776073085

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 170
Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig omLeo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld
in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar.
R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .
Publication date: 2024-04-26
Add to basket
Please note the publication date - dispatch as soon as the book is published
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776074068

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 350
(Gr 7 - 9 AFR HT). Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Kanya Viljoen se toneelstuk is die titelstuk van hierdie versameling tekste. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Ongelukkig moet daar ook struikelblokke wees wat die reis na volwassenheid bemoeilik. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as 'n 'reis na nêrens' in die eerste drama in hierdie bundel. In 'Reënblom' word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat 'n kind vir die ouer
mense uitkoms gee met water vir almal. Ook in 'Is jy al wakker?' is dit die jonger mense wat daarin slaag om die ouer garde uit die groef van hulle verlede te laat losbreek. Die dramas, met aktuele temas, is 'n uitsonderlike bundel vir elke leerder om te besit en aan te wend vir leesgenot, verhoogoptredes en kunswedstryde.
Publication date: 2024-03-22
Add to basket
Please note the publication date - dispatch as soon as the book is published
Click to enlarge
Click to enlarge
9780637002356

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 160
Hierdie studiegids is 'n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as 'n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as 'n lekkerleesboek te geniet.
Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.
Publication date: 2023-09-29
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780637002271

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 140
Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar 'n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...
Publication date: 2023-09-21
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780637001151

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 140
Hierdie studiegids is ideaal vir onderwysers om saam met die leesboek in die klaskamer te gebruik. Leerders kan die studiegids met vrug vir selfstudie gebruik.
Publication date: 2023-03-31
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601342

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 130
Publication date: 2022-11-11
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776358526

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 280
Hierdie studiegids is 'n uitbreiding van die bundel Blinkertjies in Pa se baard, wat spesiaal vir die laerskole se kwartaal 3 letterkundeprojek saamgestel is. Die volkleur A4-grootte werkkaarte met baie visuele elemente is gereed om net so in die klas te gebruik. Daar is terminologie vir elke genre, vrae en antwoorde, woordeskatuitbreiding, woordspeletjies, analises van die tekste, en voorbeelde van verskillende opdragte vir die letterkundetaak. Met die bundelsen gids kan onderwysers al die genres deur die loop van die jaar behandel. Alles is opgestel aan die hand van die vereistes van die KABV.
Die volledig uitgewerkte assesserings vir elke genre, saam met die studiegidse se werkkaartformaat is nommerpas vir onderwysers. QR-kodes gee toegang tot skrywersbiografië, - foto's en vele meer, wat mettertyd aangevul sal word.
Publication date: 2022-08-31
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776358540

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 280
Hierdie studiegids is 'n uitbreiding van die bundel Die skool van rampspoedige talente, wat spesiaal vir die laerskole se kwartaal 3 letterkundeprojek saamgestel is. Die volkleur A4-grootte werkkaarte met baie visuele elemente is gereed om net so in die klas te gebruik. Daar is terminologie vir elke genre, vrae en antwoorde, woordeskatuitbreiding, woordspeletjies, analises van die tekste, en voorbeelde van verskillende opdragte vir die letterkundetaak. Met die bundelsen gids kan onderwysers al die genres deur die loop van die jaar behandel. Alles is opgestel aan die hand van die vereistes van die KABV.
Die volledig uitgewerkte assesserings vir elke genre, saam met die studiegidse se werkkaartformaat is nommerpas vir onderwysers. QR-kodes gee toegang tot skrywersbiografië, - foto's en vele meer, wat mettertyd aangevul sal word.
Publication date: 2022-08-31
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601328

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 160
Hierdie bundel bevat kortverhale van 'n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel. Die bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories
Publication date: 2022-04-04
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601359

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 100
Publication date: 2022-03-08
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601410

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 130
Publication date: 2022-03-08
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776357673

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 90
Publication date: 2022-03-08
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776357659

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 130
Publication date: 2022-03-08
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776357666

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 90
Publication date: 2022-03-08
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776357680

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 100
Publication date: 2022-03-08
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.