Discount only on online purchases

Nie-fiksie / Non-fiction
Colouring Books / Inkleurboeke

Results 1 to 15 of 30
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780241347737

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Illustrator: Manjit Thapp
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 175
R 158You save R 17
Scribble yourself feminist with this AMAZING journal, designed to empower, inspire and entertain. To include: *A series of colouring pages, featuring inspirational quotes and feminist heroes from around the world. *...
Publication date: 2018-09-18
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928376040

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 225
R 203You save R 22
Inkleurboeke vir volwassenes is steeds baie gewild en daar is eindelose opsies om van te kies en keur. Inligting oor selfdoentegnieke wanneer dit by inkleur kom, is egter nie so volop beskikbaar nie. In hierdie boek deel inkleurkunstenaar, Monique Day-Wilde, alles van die kies van papier, potlode en ander inkleurmateriale, tot die teorie van kleur en kleurvermenging. Sy deel ook basiese en meer gevorderde tegnieke vir spesiale effekte, en wat jy dan met jou inkleurprente kan doen. Leer oor skadutegnieke met enkele of 'n verskeidenheid kleure, afskerming, meng- en vryftegnieke, skep van tekstuur, interessante maniere om groot agtergronde te vul, byvoeging van blinkgoed, stempels met bosseleervloeistof en selfs die gebruik van potloodskaafsels. Daar skuil soveel meer agter inkleurwerk as om net tussen die lyne te hou. Terwyl daar werklik geen regte of verkeerde manier is om in te kleur nie, sal hierdie boek jou help om inkleurwerk te omskep in 'n ervaring wat sal lei tot 'n kunswerk waarop jy kan trots wees - net vir jouself, of om mee te spog by ander.
Publication date: 2017-05-24
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070947

Christian - Children: Colouring Books / Inkleurboeke

Christian - Children  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 51
R 46You save R 5
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  Fokus:  Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases. Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele. Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070954

Christian - Children: Colouring Books / Inkleurboeke

Christian - Children  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 51
R 46You save R 5
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  Fokus: Lees van links na regs, verskille/ooreenkomste tussen frases wat leerders moet lees, lees met geskikte intonasie en volume. Aanvangsklanke (geselekteerde woordeskat). Interpreteer prente, lees subteks wat deur venster gesien word en vind kenmerke van somer.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070978

Christian - Children: Colouring Books / Inkleurboeke

Christian - Children  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 51
R 46You save R 5
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies. Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920660536

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 100
R 90You save R 10
'Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.' Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. 'My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.'
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920660543

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 100
R 90You save R 10
"Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur." Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. "My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer."
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799379846

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 195
R 176You save R 19
Die Vrouekeur kreatiewe & inspirerende jaarbeplanner bestaan uit 'n versameling van Janine Bevolo-Manders se boodskappe, verpak in die vorm van 'n nuttige jaarbeplanner met oorspronklike illustrasies deur Rina Burger, 'n plaaslike kunstenaar, en illustreerder van die blitsverkoper ROUGE, inkleurboek vir grootmense.
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431616169

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 150
R 135You save R 15
Die rustigheid van inkleur gekombineer met kragtige gebede.

Geïllustreerde gebede uit die Bybel kombineer die rustigheid van inkleur met kragtige gebed.

Die 101 gebede direk uit die Bybel sal jou inspireer in jou diepste gesprekke met God. Elke gebed word gekomÂ-plementeer met pragtige woordkuns en daar is plek om persoonlike notas en gebede neer te skryf.

Dié boek, met sy persgerande bladsye, is die perfekte geskenk vir iemand wat 'n gebedslewe met nuwe krag verlang.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796319906

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 145
R 131You save R 14
Voel jy afgemat, stukkend en ongeïnspireerd? Onderneem 'n reis na heelheid met hierdie inspirasiejoernaal. Bekende radiopersoonlikheid Lizelle de Bruin neem jou op 'n kreatiewe reis waar jy leer inkleur, verf, doodle en lysies maak. Een inspirasiestukkie 'n week vul die aktiwiteite aan.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780928316216

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 175
R 158You save R 17
Foto's kan nie altyd 'n sielvashou moment weergee nie, maar 'n potlood kan dit beslis doen. Hierdie boek is geteken met die hoop om spesiale oomblikke met 'n pen vir inkleur te deel.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415334485

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 130
R 117You save R 13
'Ons het almal 'n kreatiewe sy, en ons moet dit ontgin. Ons is nooit te oud of te jonk om weer kreatief te word nie. Om skeppend te wees, is ook 'n vorm van genesing,' se die bekende Afrikaanse kunstenaar Chanelle Correia. Haar unieke reeks sketse van engele in Die geskenk van engele-inkleurboek sal oud en jonk inspireer om weer die lekkerte van inkleur en kreatief-wees te ontdek. Deur hierdie unieke engele-prente in te kleur, sal jy vir 'n rukkie van die gejaagde moderne lewe kan ontsnap en jou eie, unieke kunswerk skep. Ontdek weer die skeppende vermoens wat binne-in jou weggesluit le en ervaar die bevredigende gevoel om self jou eie weergawe van skoonheid te skep.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798173902

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 185
R 167You save R 18
Onthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge (dot to dot) van kleintyd? Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met 'n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry. Jy het 'n halfuur tot 'n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: 'n diereprent wat jy met trots kan raam en jou boonop ure se pret verskaf het. Punte-tot-prente-tekeninge het duidelik hul kinderskoene ontgroei!
Publication date: 2016-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928209560

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 178
R 160You save R 18
Colouring books for adults are one of the world's top leisure (and book-publishing) trends. Quivertree's unique, all-South African colouring book is beautifully drawn by up-and-coming young SA illustrator Mieke van der Merwe, and enables its interactive users to feed their imaginations with quality creative time. With intricate illustrations ranging from proteas and fynbos to the Joburg skyline, the Big Five and the Bo-Kaap, this book will help you take a fresh and inspiring new look at the beauty of our diverse - and unique - country.
Publication date: 2016-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798173896

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 185
R 167You save R 18
Ontdek van die grootste kunswerke met hierdie kopkrap-inkleurboek. Alhoewel dit soos 'n spul sirkels lyk, skuil daar op elke bladsy 'n meesterstuk wat wag om onthul te word. Dit sluit bekende kunswerke soos Die soen en Die Venus van Milo in. Besluit net op vyf kleure of kleurskakerings en begin inkleur. Jy gaan ure se inkleurpret hê en boonop die bladsy kan uitskeur om as geskenk vir 'n vriendin te gee of dit vir jou huis te raam. Siedaar, jy het jou eie meesterstuk geskep!
Publication date: 2016-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.