Nie-fiksie / Non-fiction
Kookboeke / Food & Drink

Results 1 to 15 of 358
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432308582

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 300
R 240You save R 60
Whole: Bowl Food for Balance is all about healing your relationship with food. Food is not the enemy and neither is your body. Taking the time to get to know your body, treating it with respect and nourishing it with real fresh food is the single most important thing you can do for yourself. Eating mindfully, cutting out processed foods and embracing the foods that fuel you and leave you feeling energised are all part of the journey to finding happiness with food.

The nearly 90 recipes included in this book are packed with nourishment, providing healthy, balanced and easy meals in a bowl. Many of the recipes are vegan or vegetarian, or can easily be adapted to suit either lifestyle choice. But there is plenty for the meat-eater too, with the added bonus that not only does the food look inviting and uplifting for the soul, it's good for your body too. There are also snippets of information about some of the ingredients to inform your food choices and why eating fresh, whole foods will benefit you.
Publication date: 2018-03-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798169448

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 465
R 139You save R 326
Bitter+soet vertel die verhaal van Mietha Klaaste wat op die plaas Keurkloof, in die omgewing van Robertson grootgeword het, soos oorvertel deur Niël Stemmet. Die verhaal neem ons terug na daar waar Mietha se ma, Sarah, Oumies en Oubaas se huis skoonmaak en haar pa die voorman op die plaas is. Oumies en Oubaas se oudste seun, Jakobus, trou met sy nooi Marie, kom woon op die plaas en kort voor lank maak klein Daniël sy verskyning. Mietha word uit die skool gehaal om na hom om te sien - en daarmee begin 'n hegte verbintenis wat oor jare heen sou strek.
Die lief en leed van Mietha en Daniël word op kleurryke wyse vertel, met gedigte, rympies en liedjies toegelig, terwyl vergange dae se lekker resepte deel daarvan uitmaak. Die verhaal gee 'n kykie terug, maar ook vorentoe waar die toekoms met hoop gevul is.
Met meer as 60 resepte wat wissel van vetkoek, braaiboud, hoenderpastei, snoektert en tamatiebredie tot melktert en sagopoeding is hierdie 'n boek vir lekkerlees maar ook vir inspirasie en byderhand hou in die kombuis.
Publication date: 2018-02-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798158046

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 350
R 89You save R 261
Nataniel se beste kookboek ooit, met meer as 100 resepte - van handhappies en ontbyt tot heerlike gebak en nageregte. Met uiteenlopende en buitengewone geregte soos chorisobrood, biltong-en-aarbeislaai, Frans-Italiaans-Meksikaans-Pretoria-panbredie en sprinkaankoek is dit 'n pragboek vol verrassings.
Publication date: 2018-02-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624071839

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 290
R 69You save R 221
Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet.
Publication date: 2018-02-13
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624071457

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 315
R 99You save R 216
Die nuutste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. Al hoe meer mense ontdek deesdae die voordele van 'n lae-GI-, laevet eetpatroon. Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue energie, verbeterde konsentrasie en verhoogde stamina nie, maar hou ook die volgende spesifieke gesondheidsvoordele in:

- Verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete
- Makliker permanente gewigsverlies
- Verbeterde konsentrasie by kinders met aandaggebreksindroom (AGS)
- Beter prestasie onder sportmanne en -vroue
- Verlaagde cholesterol en bloeddruk

Gabi en Liesbet het die beste en gewildste resepte uit die Eet vir Volgehoue Energie reeks wat 4 titels insluit saamgestel vir elke dag se lekker eet. Dié gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van gewilde geregte soos Lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek - en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees.

Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laevet-eetgewoontes vir spesifieke mediese toestande. Die nuttige GI-produklyste is 'n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en -produkte te identifiseer.

Ook verkrygbaar in Engels as Best of Eating for Sustained Energy.
Publication date: 2018-02-13
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624072331

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 320
R 99You save R 221
Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om plaasvervangers te vind vir voedselsoorte. Hierdie resepteboek is ontwikkel om gebruik te word vir 'n verskeidenheid allergiese toestande, met bestanddele en plaasvervangers wat bekend, bekostigbaar en vrylik beskikbaar is. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring, gluten, mielies, eier, melk, laktose, soja, kleur- en preserveermiddels.
Publication date: 2018-02-13
Click to enlarge
Click to enlarge

15

9780620773331

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 395
R 316You save R 79
Die Rooitamatie storie is n chronologiese optekening van Renette Vosloo se lewe met kos. Van n dogtertjie wat op n mat lê en boek kyk en dan besluit om n eend gaar te maak, tot studentekos en later restaurateur, ma en uiteindelik TV kospersoonlikheid.
Maar wat Renette sê sy eintlik wil deel, is die wil om bo uit te kom.
'Al val die son.
Hy kom weer op.
En jou storie word n heerlike bredie, gegeur met die speserye van die lewe, die kruie van drome en natuurlik, n klomp plomp tamaties.'
Publication date: 2018-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928209980

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 330
R 264You save R 66
Portugal born Joao Da Fonseca, a.k.a. J'Something is known to millions of fans for his award winning hits as the lead singer and song writer of South African band Mi Casa. J'Something has won multiple awards with Mi Casa including 8 number 1 singles and 5 SAMA awards. They have hosted countless sold out shows in 31 African countries as well as in Portugal, UK, Netherlands, Italy, and Canada.
In 2014 his passion for cooking came to the fore culminating in two cooking shows; Something's Cooking & What's for Dinner that reached over 18 000 000 viewers across South Africa in two years. His spicy authentic Portuguese heritage and hearty homegrown South African food has become his trademark. Most recently showcased as a headline chef appearing next to greats such as Marco Pierre White, Jan Hendrick and George Calombaris.

Currently together with David Higgs he hosts and judges the smash-hit My Kitchen Rules South Africa on MNet prime time. When not performing he can be found at Something's Cooking by J his first restaurant.

The future is looking sweet for this humble, passionate, talented and creative mastermind.
Publication date: 2018-01-26
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798175692

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 260
R 208You save R 52
In dié boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte. Sy begin by hoe jy jou eie maalvleis kan maak, basiese frikkadelle en dan gee sy 'n
verskeidenheid resepte van morsjorse tot iets vir die spogtafel.
Met lekker resepte vir piekniekbederfies, pastageregte, pasteie en 'n groot verskeidenheid burgers. Met 'n hele arsenaal speserymengsels vir jou koskas, help sy jou om met die afskeepkind van die vleisfamilie iets spesiaals op te tower.
Publication date: 2018-01-26
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798175906

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 280
R 224You save R 56
Eating out is expensive, but with this cookbook you will be able to make restaurant food at home. It contains all your favourites: from fast food like hot dogs and pizzas to Banting-friendly and sugar-free dishes as well as recipes for soup, salads, wraps, tacos, curries and desserts. You will soon realise: Staying in is much more fun!
Publication date: 2018-01-23
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799382884

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 175
R 140You save R 35
Woelige weeksdae wat fyn verdeel word tussen werk, skool, sport en huiswerk beteken nie dat aandete moet bestaan uit gebakte boontjies op roosterbrood nie. 50 Prutpotgeregte wys vir jou hoe om met behulp van jou prutpot (slow cooker) en minimale voorbereiding heerlike bredies, sop, sappige braaistukke en selfs poeding kan gaarmaak terwyl jy aandag aan belangriker dinge skenk.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik by jou plaaslike supermark bekombaar is.
Die resepte bestaan uit treffers soos:
Hoender-en-rooiwynstowe met kruiekluitjies
Romerige Sweedse frikkadelle
Gevlokte beesvleis
Koolrolletjies
Murgpampoentjiesop
Hongaarse ghoelasj
Italiaanse varkboud
Geurige biefkerrie
Sjokoladekoek
Sjokolade-en-grondboontjiebotterpoeding

50 Prutpotgeregte gee ook wenke oor hoe om jou prutpot optimaal te gebruik en te versorg.
Publication date: 2018-01-18
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798168328

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 345
R 89You save R 256
Hierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook.

Herman Lensing is in 2009 op 22-jarige ouderdom aangestel as Sarie se jongste kosredakteur ooit. Hiermee volg hy in die voetspore van bekendes soos Barbara Joubert en Peter Veldsman. Sy aansteeklike entoesiasme, uitstekende koskennis en begrip vir die alledaagse werklikhede waarmee lesers te doene het, maak 'n wenkombinasie.
Publication date: 2017-11-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798176361

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 355
Mzanzi se beste braairesepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur die alombekende Jan Braai. As jy wil weet wat Suid-Afrikaners geniet, en hoe hulle braai, is dit die boek vir jou! Shisanyama is gepak met eenvoudige resepte met maklik bekombare bestanddele en dek alles van ou staatmakers tot vars nuwe braai-idees. Nog 'n Jan Braai-wenner.
Publication date: 2017-11-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798165914

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 355
R 89You save R 266
'n Herverpakking van n ou gunsteling na die sukses van Wenresepte 1 & 2 met n moderne ontwerp en nuwe foto's. Dit is die ideale boek vir diegene wat op soek is na ekonomiese resepte wat maklik is om te maak en wat gewild is. Met meer as 300 resepte van enige iets van brood tot soetgoed, is hierdie boek 'n wenner.
Publication date: 2017-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798165198

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 330
R 79You save R 251
Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: 'n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees.

Die doel van die reeks was 'om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.'

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis.

Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!
Publication date: 2017-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development