●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Crime / Misdaad

Results 1 to 15 of 61
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776095629

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 300
In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid- Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in 'n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer 'n Afrikaanse storie in Afrikaans - en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat 'n donker lewe gelei het.

Deon se missie om 'n monster aan die kaak te stel, neem hom van Breytenbach se hoërskooljare by die landbouskool op Kroonstad na die beroemde Grey Kollege in Bloemfontein en die globale reus Naspers. Maar sy kruistog gaan soveel verder. Namate hy sistemiese tekortkominge by beroemde sowel as obskure skole ondersoek, onthul hy 'n kultuur van aandadigheid wat 'n ernstige gevaar vir ál Suid-Afrika se kinders inhou.

In die loop van sy ondersoek na mans wat op kinders jag maak, skep Deon 'n model wat enigiemand kan gebruik om pedofiele in hul midde te identifiseer. In sy eie woorde: “Dit is aangenaam om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers aanvaar dat dit gebeur, word dit verrassend maklik om die roofdiere uit te ken. Wanneer jy eers 'n universele patroon met 'n spesifieke man se profiel vergelyk, kan jy die bedrog raaksien voor dit te laat is.”

'n Enkele verhaal is 'n boeiende, deurdagte en verrassend ondeunde storie van een man se vasberadenheid om sy kindertrauma te verwerk, ander te help om hul eie demone in die oë te kyk, en om 'n stukkie skoonheid terug te wen uit die jeug wat hy verloor het.

Also available in English as My Only Story
Publication date: 2020-10-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485313038

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 295
In hierdie opvolg op Daniel Lotter se eerste bundel moordstories, 17 Maal moord, vertel hy in sy gemaklike en dikwels humoristiese styl veertien van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale.
Hy blaas opnuut lewe in die gebeure wat lesers destyds na hul asem laat snak en die stories laat verslind het.
Publication date: 2021-11-03
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485312512

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 295
'n Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook 'n hele aantal minder bekendes. Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers van die vroegste tye tot die onlangse verlede wreed aan hul einde gekom het.
Publication date: 2020-11-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799396003

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 300
'n Blik op die binnekring van die Krugersdorp-kultus
“Daar was bloedspatsels oor die koffietafel, die banke en die banke se kussings. Peter en Joan was oortrek van steekwonde in hul rûe, nekke en agterkoppe. Nicholas het sy pa en ma gesigte na onder in 'n bloedbad op die mat in die sitkamer gekry. Hulle het hul hek en huis vir hul moordenaars oopgemaak, want hulle het 'n afspraak met hulle gehad.”
Elf wrede moorde oor 'n tydperk van vier jaar ruk die gemeenskap van Krugersdorp en haal landwyd nuusopskrifte. Eindelik word al hierdie moorde verbind met Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus (uitverkies deur God). Lede van die groep aanbid die grond waarop Cecilia loop en sal selfs vir haar moord pleeg.
Die moordenaars is slim, gewone mense - 'n onderwyseres, 'n finansiële makelaar, 'n kind wat tussen die moorde deur steeds ses onderskeidings in matriek behaal en boonop keuring kry om medies te gaan studeer. Hul slagoffers het bloot 'n sake- afspraak nagekom, min wetend dat dít 'n afspraak met die dood was.
Wie is Cecilia Steyn? Hoe kan een mens vyf ander manipuleer om moord te pleeg en namens haar in die hof te lieg? Watter rol het Satanisme gespeel? Hoe ontduik onervare misdadigers die polisie vir so lank?
Jana Marx beantwoord dié en ander vrae in 'n waremisdaad-verhaal wat gelei het tot een van die opspraakwekkendste moordsake in die land se geskiedenis.
Met behulp van onderhoude uit diegene in die binnekring, hofgetuienis en polisiedossiere oor 'n tydperk van vier jaar poog Marx om die publiek se vrae te antwoord en 'n blik te gee op die binnewerkinge van só 'n kultus.
Publication date: 2020-06-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776190188

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 260
As a medical detective of the modern world, forensic pathologist Ryan Blumenthal's chief goal is to bring perpetrators to justice. He has performed thousands of autopsies, which have helped bring numerous criminals to book. In Autopsy he covers the hard lessons learnt as a rookie pathologist, as well as some of the most unusual cases he's encountered.
During his career, for example, he has dealt with high-profile deaths, mass disasters, death by lightning and people killed by African wildlife. Blumenthal takes the reader behind the scenes at the mortuary, describing a typical autopsy and the instruments of the trade. He also shares a few trade secrets, like how to establish when a suicide is more likely to be a homicide.

Even though they cannot speak, the dead have a lot to say - and Blumenthal is there to listen.
Publication date: 2020-08-03
Click to enlarge
Click to enlarge
9781990973345

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 280
In the early 1990's the Norwood Rapist and serial killer was on the loose, sending a suburb of women into terror. In a deadly game of cat and mouse, echoing Clarice  and Hannibal Lector in Silence of The Lambs, Lazarus is used by the police as a decoy to hunt Geldenhyus who has terrorised the JHB suburb. It becomes extremely personal - the hunter hunting the hunted.
Publication date: 2021-08-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770103504

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 240
The news of successful model Reeva Steenkamp's fatal shooting by her boyfriend and global sporting star Oscar Pistorius stunned the world. Over the ensuing weeks, as Pistorius appeared in court and applied for bail, every detail that emerged was analysed, debated, justified and digested. South Africa and the world in general were haunted by the events as they were repeated and discussed at length. Public perception vacillated from version to version and from hour to hour.
Vivid and gripping, insightful and authoritative, Behind the Door is the book to read on the Reeva and Oscar story.
Publication date: 2014-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624075462

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 299
Hoe vermoor mense hul eie familie? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. En nog meer…
Publication date: 2018-07-12
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868429264

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 250
Murder has always fascinated us, and when women are the masterminds, the intrigue grows exponentially. Not only are female murderers much rarer than male killers, but their crimes usually also involve a more sophisticated type of plotting. Award-winning journalist Tanya Farber investigates the lives, minds and motivations of some of South Africa's most notorious female murderers, from the poisonous nurse Daisy de Melker, to the privileged but deeply disturbed Najwa Petersen, to the mysterious Joey Harhoff who died before revealing where the bodies of her victims (including her own niece) were. Farber sets each case against the backdrop of the different eras and regions of 20th and early 21st century South Africa the women operated in.
Publication date: 2019-06-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928434337

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 360
The 2005 brutal assault and murder of student Inge Lotz, whose body was found in her Stellenbosch apartment, remains unsolved. Strangely, the National Prosecuting Authority (NPA) has closed the case - and shows no interest in hunting down Inge's killers.

Also murdered in 2005 were Jessica Wheeler and Victoria Stadler, in Knysna. Heinrich van Rooyen was found guilty of these two crimes in 2007 and is serving a sentence of 30 years imprisonment without parole - until 2035. For the past 13 years, Heinrich has maintained his innocence - and alleges that he was framed by the police.

During a four-year long investigation, an unseen hand in all three murders emerged - that of the late police Director Attie Trollip, who worked closely with the NPA. Proof has emerged that he was involved in the massive cover-up of Inge's murder to protect the perpetrators. In the two Knysna murders, the fabrication of forensic evidence against Heinrich by Trollip can also be proved.

In this book, readers are given clues into the identities of those who murdered Inge, Jessica and Victoria. A large amount of new factual evidence has been gathered - sufficient to demand that the South African Police Services reopen all three case so that the killers can be exposed and pay for their heinous crimes.
Publication date: 2018-08-24
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928421009

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 285
In September 2018, Collan Rex, former water polo coach at Parktown Boys High, was found guilty of 144 charges of sexual assault and sentenced to 23 years in prison. He had molested and choked a boarding house full of schoolboys into silence and shame, leaving behind a trail of broken lives. His response in court? It'd been done to him, in the same way, at the same school. Now the victims, the parents, and the abuser tell their stories.
Publication date: 2020-06-26
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869195069

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 290
Clarence Gordon van Buuren is in 1957 skuldig bevind aan die moord op Myrna Joy Aken en tereggestel. Hy hy tot op die einde skuld ontken. Die saak was opspraakwekkend om verskeie redes. Daar was beweer dat 'n siener die lyk na 'n seance opgespoor het. Daar was aanduidings van 'n seksuele verhouding tussen Van Buuren en Aken. En daar was seksuele verminking van die lyk.
Vroue het buite die hof in lang rye gewag om die verhoor by te woon en het mekaar vertrap wanneer die deure oopgegaan het. Van Buuren het met van hulle flirteer tydens die verhoor.
Publication date: 2012-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868428113

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 275
In the early 1990s, a young Johann van Loggerenberg became a long-term deep cover agent for a unit investigating organised crime.
As agent RS536, he took on the guise of a drug smuggler in the Durban underworld and slowly infiltrated different crime syndicates. His transformation was so complete that within a few years he became one of the top five most wanted individuals in KwaZulu-Natal. But then his cover suddenly came under threat.

Van Loggerenberg was given documents containing information on so-called third force activities - where Military Intelligence and the Security Branch supplied weapons to the Inkatha Freedom Party. He dreaded sharing this information with the Goldstone Commission. Disaster threatened when former members of the Security Branch, who had since been transferred to his unit, got wind of this and started a campaign to discredit him.

This fascinating portrait of the criminal underworld is packed with action and drama.
Publication date: 2020-09-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776093991

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 240
In September 2007, Ellen Pakkies, a working mother from Lavender Hill on the Cape Flats, strangled her son to death. The judge in the subsequent trial sentenced her to community service for her crime. What drove Ellen to commit this horrific deed, and why the ostensibly light sentence for such a heinous crime?

The story of what happened over ten years ago has continued to grip public interest, putting a spotlight on the dire and desperate situation faced by many parents of addicted children. A highly successful play was produced in theatres around South Africa in 2011/12, and a full-length movie has recently been made of this story, which will reach the big screen in September 2018. When Dealing in Death was first published in 2009, the scourge of drug addiction was sweeping across South Africa, affecting every level of society. Little, if anything, has changed since then, as this new edition reveals. The use of tik, particularly in the Western Cape, has skyrocketed, and it was Abie Pakkies's addiction to this drug, and the horrendous impact it had on his and his family's lives, that drove Ellen to murder. Her trial exposed the dark underbelly of a community crippled by drug and alcohol abuse, and focused attention on the plight of those who live in poverty and do not have recourse to drug-rehabilitation centres and other measures effective in the treatment of addicts.

Dealing in Death looks at the global and local drugs culture, the predicament of Ellen Pakkies and other mothers like her, and an impoverished community and the apartheid laws that gave birth to it.
Publication date: 2018-08-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776095766

Nie-fiksie / Non-fiction: Crime / Misdaad

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crime / Misdaad
R 290
Die vrede en stilte in die klein Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe 'n jong tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp binnejaag en met skreeuende remme voor die byna verlate polisiestasie stilhou. Dit was net voor 19:00 toe die bebloede Don Steenkamp uit die voertuig spring en die aanklagkantoor binnestorm met die nuus dat sy ouers en suster op die familieplaas Naauwhoek wreedaardig doodgeskiet is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net nóg 'n plaasaanval was, is Don maande later weens die moorde gearresteer. Dit het 'n proses aan die gang gesit wat Suid-Afrika sou meesleur en die mense van Griekwastad onderling sou verdeel.

Hierdie boeiende verhaal van wat werklik op daardie noodlottige dag op die plaas Naauwhoek gebeur het, word vertel deur die verslaggewer wat die saak van die eerste dag af gevolg het. Dit is gebaseer op onderhoude met al die betrokkenes, insluitende die ondersoekbeamptes, die forensiese en ballistiese deskundiges asook familie en vriende van die oorledenes, en eindig met die uitspraak en vonnisoplegging…
Publication date: 2020-06-18

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.