●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780637000444

Leermiddels: Voorskool

Illustrator: Zinelda McDonald
Leermiddels  -  Voorskool
R 400
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde. 'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is 'n makliker manier om klanke op 'n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.
Publication date: 2023-01-10
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
6009707411779

Leermiddels: Voorskool

Leermiddels  -  Voorskool
R 95
Wie wil die alfabet leer met die A-, B-, C-lied? Leer om die letters van die alfabet te herken. 'n Hout skinkbord legkaart met 26 kleurvolle stukkies en begin bypassende Afrikaanse woorde. Selfkorrigerende stukke met 'n gidsbeeld onder elke stuk. Ouderdom 18+ maande.
Publication date: 2021-12-22
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.