Leermiddels
Leesboeke

Results 1 to 15 of 98
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799379112
R 50
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam.
Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis.
Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak.
Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799379129
R 50
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799379105

9780799379075

9780799379082

9780799379099

9780799372939
Illustrator: Nicolene Louw
R 50
Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Publication date: 2015-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799372946

9780799373851

9780799373868

9780799373875

9780799373882

9780143538806
R 60
Dis 'n warm dag en Alice is verveeld en vakerig. Sy beland in 'n gat in die grond, waar 'n vreemde ervaring op haar wag.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780143538769
R 60
Sewe klein seuntjies is baie honger en hulle mamma bak 'n baie groot pannekoek. Hulle wil die pannekoek eet, maar hy het ander planne ...
Publication date: 2014-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780143538790
R 60
Aladdin is 'n arm seun wat by sy ma woon. Wat gebeur wanneer hy 'n towenaar ontmoet en 'n wonderlamp vind?
Publication date: 2014-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development