Leermiddels
Graad 2

Results 1 to 15 of 143
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776071821
R 125
Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis 'n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.

Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in dié werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met 'n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou.

Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, druk- en lopende handskrif en taalwerk in Graad 2.

Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reëlspasiëring, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.​
Publication date: 2017-10-06
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775894957
R 50
Die Leesreeks stel die leerder bekend aan 'n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verskillend tekstipes soos in die KABV vereis word. Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. In elke boek word 'n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig en geoefen.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775894964

9781775894971

9781775894988

9781775894995

9781775895008

9781775895015

9781775895022

9781775895039

9781775895046

9781775895053

9781775895060

9781775895077

9781775895084

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development