●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107647060

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 404
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 bevat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar, leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite, fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums, asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107685277

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 404
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensorientering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids met CD-ROM sluit 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar in, verskaf leiding vir die onderrig van elke les en vorm van assessering, asook remedierings- en uitbreidingsaktiwiteite vir elke Eenheid, bevat fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, en voorsien musieksnitte ter ondersteuning van die Uitvoerende Kunste-onderwerp.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521189170

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 404
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek: verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied: stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, remedierings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module, interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw�reld te verbind, 'n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029026

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 353
VLAK 4
Leerders kan voldoende lees en voldoende begrip van die teks toon.
Publication date: 2009-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770028487

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 342
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

'¢ spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels
'¢ vlot en ekspressief praat en toesprake lewer
'¢ glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies
'¢ vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik
'¢ noukeurig en krities na taalgebruik luister
'¢ taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik
'¢ nuwe woorde en sinne gebruik
'¢ transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

'¢ 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures
'¢ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
'¢ wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf
'¢ gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas
'¢ onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning
'¢ 'n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering
'¢ 'n CD waarop 'n volledige onder wysers lêer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

'¢ kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste
'¢ prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.
Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:
'¢ vrae oor tekste, geformuleer volgens kognitiewe vlakke
'¢ toeligting by moeiliker tekste
'¢ woordverklarings vir komplekse woorde.
Publication date: 2016-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029132

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 320
Liplekker leesdinge (Vlak 3) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books.
Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit.
Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder.
Die Boek 3-reeks bevat ses bundels:
Liplekker leesdinge - Vlak 1 (Graad 4)
Liplekker leesdinge - Vlak 2 (Graad 4)
Liplekker leesdinge - Vlak 3 (Graad 5)
Liplekker leesdinge - Vlak 4 (Graad 5)
Liplekker leesdinge - Vlak 5 (Graad 6)
Liplekker leesdinge - Vlak 6 (Graad 6)
Publication date: 2012-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029149

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 320
GRAAD 5

Liplekker leesdinge (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books.
Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit.
Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder.
Die Boek 3-reeks bevat ses bundels:
Liplekker leesdinge - Vlak 1 (Graad 4)
Liplekker leesdinge - Vlak 2 (Graad 4)
Liplekker leesdinge - Vlak 3 (Graad 5)
Liplekker leesdinge - Vlak 4 (Graad 5)
Liplekker leesdinge - Vlak 5 (Graad 6)
Liplekker leesdinge - Vlak 6 (Graad 6)
Publication date: 2012-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107610866

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 303
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensorientering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636137387

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 297
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636136953

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 297
Publication date: 2012-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796234841

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 293
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796234667

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 293
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770028494

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 282
Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

'¢ 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
'¢ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
'¢ wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
'¢ gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
'¢ onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
'¢ 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
'¢ 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Publication date: 2016-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636137172

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 278
Publication date: 2012-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636137653

Leermiddels: Graad 5

Leermiddels  -  Graad 5
R 278
Publication date: 2012-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.