Leermiddels
Graad 6

Results 1 to 15 of 88
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776071593
R 130
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op 'n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporêre jeugboeke wat 'n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoë in die klas en by die huis.
Publication date: 2017-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378875
R 67
Bemeester basiese Wiskunde in slegs 6 uur!

Hierdie werkboek is spesifiek ontwikkel om graad 6 en graad 7 leerlinge te help om hul basiese optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede te bemeester.

Leerlinge moet van begin tot einde, in aparte sessies, in ongeveer 6 uur deur die boek werk. Dit is bewys dat spoed en akkuraatheid van berekeninge dramaties vebeter en die weg baan vir 'n gelukkige en suksesvolle toekoms in Wiskunde.
Publication date: 2016-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431010189
Click to enlarge
Click to enlarge
9781933241838
R 145
R 116You save R 29
Introducing a range of fun, practical and educational early-learning workbooks from Kumon, the leading world-wide supplementary education provider. The Kumon method enables children to progress successfully, by practicing material until concepts are mastered, and by advancing in small, manageable steps. In this workbook children master basic
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415424933
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415424940
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415424957
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415424674
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415424681
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775959793
Click to enlarge
Click to enlarge
9781933241012
R 130
R 104You save R 26
This book teaches children to add 3, 4, 5 and bigger single-digit numbers in a step-by-step manner, enabling them to gain solid calculation skills without being confused about the concept of decimal places. Building basic addition skills is vital to later understanding the decimal system -- which is in turn the foundation of higher-level arithmetic. This book is designed to prepare children for school-level math.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781933241029
R 130
R 104You save R 26
This workbook is designed to improve children's abilities with tools such as scissors and glue. Exercises start with cutting out illustrations and pasting them onto designated places on each page to complete a picture. Gradually the projects become more complex and eventually the child uses his or her own creativity to choose how to complete the picture.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781933241784
R 130
R 104You save R 26
ntroducing a range of fun, practical and educational early-learning workbooks from Kumon, the leading world-wide supplementary education provider. The Kumon method enables children to progress successfully, by practicing material until concepts are mastered, and by advancing in small.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378547
R 67
Aanvullende oefeninge vir Graad 6, volgens CAPS, wat die volgende behels:

Hoofrekene
Huiswerk of Hersieningsoefeninge
Meervoudige keusevrae
Publication date: 2015-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636165120
R 70
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.
Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas
Publication date: 2015-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development