●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Karen Kingsbury

Results 16 to 23 of 23
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431618682

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 110
R 99Jy spaar R 11
Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie.
Publikasiedatum: 2017-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431618675

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 110
R 99Jy spaar R 11
Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense - Alzheimer-pasiente - dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou.
Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is.
Publikasiedatum: 2017-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431618668

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 110
R 99Jy spaar R 11
Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man, Tim, 'n gerespekteerde professor in joernalistiek, 'n buite-egtelike verhouding het met een van sy studente en 'n egskeiding wil hê, is sy woedend, seergemaak en verward. Sy keer terug na haar ouerhuis om dinge uit te sorteer.
Daar besluit sy dat sy haar man steeds sal liefhê en getrou sal bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Maar wanneer 'n ou liefde opdaag, raak sy net nog meer verward.
Om vry te wees is die eerste boek in die Vernuwing-reeks wat Karen Kingsbury saam met Gary Smalley geskryf het. Hierdie boeke wys hoe God skynbaar hooplose verhoudings kan red en illustreer ook 'n kernboodskap: Liefde is 'n keuse.
Publikasiedatum: 2017-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415327685

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 200
R 180Jy spaar R 20
Onder engele-vleuels is die derde roman in die onvergeetlike Engele op 'n missiereeks, 'n reeks oor Goddelike ingryping en die oorwinnings en seges van 'n groep vriende. Ten spyte daarvan dat sy 'n hartoorplanting nodig het, en teen die dokter se advies, verhuis Mary Catherine na Uganda om by 'n nuwe kinderhuis te gaan werk.

Alhoewel sy nie baie tyd oorhet om te lewe nie, is dit Mary Catherine se keuse om met kinders te werk - veral omdat sy nooit kinders van haar eie sal hê nie. Die enigste probleem is Marcus Dillinger, 'n bekende voetbalspeler, die waarop sy nooit velief wou raak nie. Nie Marcus, of Mary Catherine se ander vriende - Tyler Ames en Samie Dawson - weet presies hoe erg haar hattoestand is nie. Tog weet Marcus, diep in sy siel, dat iets nie reg is nie. Uitendelik lei sy korrespondensie met Mary Catherine hom op 'n desperate, lewe-of-dood-sending om haar te gaan red om haar betyds by 'n Amerikaanse Hospitaal uit te kry.

Intussen worstel Sami en Tyler met hulle eie probleme. In 'n seisoen waar Tyler beplan om vir Sami te vra om met hom te trou, is die hart van hulle verhouding in die gedrang. Die span engele op 'n missie is besiger as ooit in hierdie epiese geveg om lewe en dood.
Onder engele-vleuels is 'n aangrypende verhaal van liefde, opoffering en die krag van geloof.
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415331453

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 170
R 153Jy spaar R 17
Ontmoet Jesus se naaste vriende: Simon die melaatse, Martha wie se hart gebreek was, Jaïrus die geveinsde leier, Maria Magdalena - van duiwelsbesete vrou, Petrus wat Hom sou verloën, Johannes die arrogante dissipel. Partykeer moet ons eers die waarhede in die Skrif self ervaar voordat ons dit ten volle kan begryp. Hierdie is hulle verhale. Vriende van Jesus is emosioneel kragtig, laat jou twee keer dink en is hartroerend. Die verhale sal jou help om die Bybel te waardeer en jou laat verstaan hoe dit van toepassing is op jou verhoudings met die belangrikste mense in jou lewe. Sien en lees die Bybel soos nog nooit vantevore nie.
Publikasiedatum: 2015-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415327678

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 150
R 135Jy spaar R 15
Dans van die engele skets drie 'wêrelde': Hemel, aarde en waar hemel en aarde mekaar ontmoet.

Die drie wêrelde word verweef deur van verskillende fokalisators gebruik te maak en so elke 'dimensie' se andersheid te laat vorm aanneem.

Die heldin in die roman, Mary Catherine, is 'n toonbeeld van egtheid en groothartigheid. Sy kom uit 'n baie welgestelde familie, maar aardse middele het haar nooit aangestaan nie en sy werp haarself in liefdadigheidswerk en ander mense, maar oor haar hart hou sy jaloers waak.

Tydens haar vrywilligheidswerk by 'n jeugsentrum saam met die bofbalafrigter Tyler Ames en LA Dodgers se Marcus Dillinger raak die skanse om haar hart kwesbaar. Sonder dat iemand anders as haar beste vriendin, Sami Dawson, weet, is Mary Catherine se gesondheid ook in gedrang, wat die intrige soveel te meer spannend maak.

Liefde, geweld, dwelmhandel, die uitdagings van vrywilligheidswerk en die soeke na groter betekenis in die lewe vorm alles deel van die roman.
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415322406

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 150
R 135Jy spaar R 15
Die eerste boek in 'n splinternuwe reeks, Engele op 'n missie, verskyn uit New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, se pen. Waar engele wandel handel oor tweede kanse -'n dramatiese storie oor 'n uitgediende bofbalspeler, die meisie wat hy agtergelaat het en die wonderwerke wat beide van hulle kan red.
Wanneer Tyler Ames, voormalige bofbalster, 'n besering opdoen wat sy bofballoopbaan beëindig, is hoe hy sy lewe kan laat terugkeer na wat dit voorheen was, al waaraan hy kan dink. Hy het reeds almal vir wie hy lief was, verloor op sy pad na roem. Net wanneer dit lyk of dinge besig is om te draai, bereik Tyler sy allerlaagste punt. Intussen het sy enigste ware
liefde, Sami Dawson, wat aan die anderkant van die land woon, reeds aanbeweeg.
'n Reeks klein wonderwerke lei Tyler na 'n onderhoudswerk by 'n aftree-oord en 'n vriendskap met Virginia Hutcheson, 'n ouer vrou met Alzheimer-siekte, wat vreemd genoeg die antwoorde mag hê wat hy so desperaat na soek.
'n Span Engele op 'n missie gaan op 'n sending om hoop te herstel vir Tyler, Sami en Virginia. Kan hierdie klein en skynbaar niksbeduidende dade van die ongesiende engele genesing en bevryding bring? En kan die woorde van 'n vreemdeling
verlore liefde weer laat ontvlam? Elke reis begin met 'n eerste tree.
Dit is tyd vir die sending om te begin .
Publikasiedatum: 2014-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415321287

Fiction: Christian

Fiction  -  Christian
R 120
R 108Jy spaar R 12
One long-ago Christmas, Big Earl Gibson lost the two things most precious to him - his wife and two daughters. Angry and heartbroken, he abandoned his belief in God and is now living on the street. Gideon is a seven-year-old leukemia patient determined to reach out to this lonely and hurting man. And Earl is just as determined to rebuff her.
That is when Gideon decides to save all her money to buy Earl a Christmas gift. It is only through a miracle that Earl finally comes to understand the true meaning of Christmas. And it's only then that he can return the favour with a precious gift of his own -one that will change both his and Gideon's lives forever.
Publikasiedatum: 2012-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.