●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Leon Rousseau

Results 16 to 25 of 25
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798166683

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Leon Rousseau
Kinders  -  Prenteboeke
R 150
Met speelse, rollende rym en ritme en sy kenmerkende humor kyk Dr. Seuss na al die avonture en verrassings wat op die lewenspad kan wag. Dit is 'n boek vol wysheid en lewenslesse - vir oud en jonk. Die lewe is 'n ewigdurende ewewigspel, sê Dr. Seuss, maar daar is altyd pret, geluk en sukses vir dié wat dit wil vind. Die boek is geskik vir vroeë lesers en vir hardop voorlees. Maar bowenal is dit 'n fantastiese geskenk vir enige persoon wat 'n nuwe fase in hul lewe ingaan. Hierdie klassieke boek is nou vir die heel eerste keer in Afrikaans beskikbaar, met 'n fantastiese rymvertaling deur Leon Rousseau.
Publikasiedatum: 2014-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798156974

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 240
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.
Publikasiedatum: 2012-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798156967

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 240
Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in.
Publikasiedatum: 2012-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798156943

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Vertaler: Leon Rousseau
Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 140
'Arme Boet en sy sussie Sannie sit verlangend voor die venster. Buite reën dit en die wêreld is nat. Hulle wens hulle kan uitgaan, maar hulle weet hulle kan nie. Hulle is doodverveeld, totdat . . . 'n vreemde, vrolike, pratende kat opdaag en die plek behoorlik op horings neem!

Dr Seuss se boeke vir beginners is wêreldberoemd omdat hulle kinders so maklik en moeiteloos leer lees. Leon Rousseau se wonderlike vertaling van hierdie klassieke boek sorg vir 'n heerlike leesavontuur.'
Publikasiedatum: 2012-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799349658

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 220
Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom 'n streep trek. Die hare waai behoorlik - en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.
Publikasiedatum: 2011-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869191047

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 350
Op die terrein van lewensbeskrywing het ons taal nog nie 'n werk van hierdie omvang, tegelyk in breedte en in diepte, opgelewer nie ... Dit is 'n mylpaal in ons literatuur.
Publikasiedatum: 2005-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825281

Fiksie: Poësie

Fiksie  -  Poësie
R 29
Onder die vorige bewind het digters en skrywers hul stem teen onreg laat hoor. Baie van ons voel vandag dat nuwe onregte en nuwe onheile die ou soort vervang het. Met hierdie woorde as aanhef is 'n aantal digters in Mei 2000 genooi om by te dra tot Nuwe Verset. Byna veertig digters laat blyk in hierdie bundel hoe hulle teen die eeuwending oor die nuwe bedeling gevoel het.
Publikasiedatum: 2000-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825298

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 69
In this publication, two separate texts that should be read alongside the authoritative Marais biography, Die groot verlange, is made available in a single volume. Eugene Marais and the Darwin Syndrome explores the role that the father-son relationship possibly could have played in Marais's inability to complete his magnum opus. Die dowwe spoor van Eugene Marais, an informal source book, includes facts and names that were concealed or suppressed in the biography. In hierdie publikasie word twee afsonderlike tekste wat naas die gesaghebbende Marais-biografie, Die groot verlange, gelees moet word, in een volume uitgegee. Eugene Marais and the Darwin Syndrome ondersoek die rol wat die pa-seun-verhouding moontlik kon gespeel het in Marais se onvermoe om sy magnum opus te voltooi. Die dowwe spoor van Eugene Marais, 'n informele bronneboek by Marais se lewensverhaal, bevat feite en name wat in die lewensverhaal verswyg of verdoesel is.
Publikasiedatum: 2000-01-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781868420766

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 225
The Dark Stream not only offers a fascinating insight into one of the most complex and outstanding Afrikaners who ever lived but is at the same time a panorama of South African history.

Rousseau's account of the life of Eugène Marais begins in the early days of Pretoria (1871) and end three years after Hitler's rise to power. Between these two dates are sandwiched many of the great events of Afrikaner and South African history: the British occupation of Pretoria, the beginning of the Afrikaans language movement, the Jameson raid, 'the naughty nineties' (when Marais was in London), the Boer War and its aftermath, World War I, and the rise of Afrikaner nationalism.

Against this changing canvas, Rousseau introduces the reader to Marais in all his complexity - the angry young journalist writing during Kruger's term as president, the champion of his language, the poet, the prose writer. He explores Marais's talents as naturalist, hypnotist, doctor, and psychologist. He gives us an insight into Marais as an advocate, citizen of the world, magician and as the author of The Soul of the White Ant and The Soul of the Ape. He also takes us into Marais's life as the widower, the lover and the tragic morphine addict.

Despite its length and scope, the book never fails to grip the reader. There is tragedy, there is warmth and there is humour. Parts of the book are deeply moving, parts are shocking, but no one who has read this book will ever forget it.
Publikasiedatum: 1999-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781868423446

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa

Vertaler: Leon Rousseau
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa
R 270
Thomas Pakenham het besluit om die verhaal van die laaste groot imperiale oorlog met behulp van eerstehandse en grootendeels ongepubliseerde berigte van tydgenote te vertel. Hy het die oorspronklike dokumente in die argiewe van Engeland gefynkam. Hy het daarin geslaag om die private geskrifte van die meeste van die belangrike deelnemers op te spoor, bv dié van Sir Redvers Buller, Opperbevelhebber van die Engelse magte in Suid-Afrika 1899.
Publikasiedatum: 1999-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.