●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Leermiddels
Graad R

Results 31 to 45 of 117
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070794

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Fonemiese bewustheid: Aanvangsklank van die woorde en klap die drieletterwoorde uit in klanke. Onderskeiding van figuur-agtergrond en raaksien van besonderhede op prent.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070800

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Fonemiese bewustheid - aanvangsklank van elke kleur. Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike konsepte en interpretering van oorsaak en gevolg.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070817

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Aanleer van kleure, raaksien van kleure in die natuur. Fonemiese bewustheid - aanvangsklank van elke kleur.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070824

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Woordeskatuitbreiding: meubels en voorwerpe in die kombuis, eetgerei, kossoorte, take in en om die huis, beroepe van gesinslede. Pas aan by tema: Wat mag JY in die huis doen?
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070831

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Patroonsin: Ag nee, stoute wind! Sigwoorde: Dae van die week. Aanvangsklanke van dae van die week.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070848

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus:Ontwikkeling van denkvaardighede: Waarom is bome belangrik? Waarom is 'n gesonde, netjiese omgewing belangrik? Woordeskatuitbreiding van dele van 'n boom, diere in die storie, besoedeling, bewaring, herwinning.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070855

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070862

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Herken en lees getalname een, twee en drie. Ontwikkeling van denkvaardighede, interpreteer en redeneer.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070879

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Herken en lees name van vervoermiddels, simbole uit die omgewing, name van die dae van die week. Interpreteer eenvoudige ironie in humoristiese prente.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070886

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Interpreteer die verskuilde boodskap in die storie (speel op veilige plekke). Prikkeling van verbeelding en geheue.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070893

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Konsepvorming van winter en wintersklere m.b.v ondersteunende illustrasies. Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke, begrip van 'n paar skoene, gepaste werkwoorde, ruimtelike begrippe en kleure.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070909

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Woordeskatuitbreiding: Nuwe woorde in die konteks van 'wie woon waar?'. Fonologiese bewuswording: Wat is sinne? Wat is woorde? Rolspeel lees. Ontwikkeling van denkvaardighede, raaksien van absurditeite, interpreteer en redeneer.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070916

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776070923

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070930

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57Jy spaar R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Interpreteer die prente, vind kenmerke van herfs en weer wat al kouer word soos die winter naderkom. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Publikasiedatum: 2017-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.