●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Search results: Knister

Results 16 to 21 of 21
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485304692

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Translator: Amelia de Vaal
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 185
Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Die lawwe ridder Don Quijote is besig om die stad op horings te neem, en dis alles Lillie se skuld! Die storieboekheld het met behulp van een van haar towerspreuke daar beland en nou saai hy oral verwoesting. Hy sien motors vir drake aan en storm met sy 'strydros' ('n fiets wat hy Roesinante noem) op hulle af. Advertensieborde val hy met sy lans aan. En by die kermis wil hy opsluit die mallemeuleperdjies bevry! En dis nog net die begin ... Maar dié soort petalje is mos Lillie se kos.
Publication date: 2015-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485305712

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 185
Die storie van Gulliver se reise is vir Lillie betowerend - letterlik! Lillie is absoluut gek oor die boek en wonder hoe dit moet voel om 'n reus te wees in 'n land waar die mense skaars groter is as jou duim. Maar hoe kom sy daar? Toe haar klein pes van 'n boetie, Leon, haar kom pla met 'n probleem, gee hy onwetend vir haar die antwoord! Haar eerste probeerslag loop egter skeef, en so amper word sy die prooi van die buurvrou se kat. Wanneer haar toordery wel 'n tweede keer slaag, kry sy nie met 'n kat te doen nie, maar met 'n veel gevaarliker vyand wat die Lilliputters se lewens daagliks bedreig. Sal sy daarin slaag om hulle te help
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920660581

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustrator: Eve Tharlet
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 60
Bruno raak op ´n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly ´n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: 'Vertrou jy my?'
Bruno se vertroue word kwaai getoets.
'n Poëtiese verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.
Publication date: 2016-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920660611

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustrator: Eve Tharlet
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 60
Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wêreld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder.
Almal wil graag 'n bietjie daarvan hê. Maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit!
Haar wol groei langer en langer en langer.
Uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel.
Publication date: 2016-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485305736

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Translator: Amelia de Vaal
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 185
Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy 'n mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank hê! Wanneer sy 'n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge 'n land van sneeu en ys besoek. Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van 'n wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie, gaan ondersoek instel.
Publication date: 2017-10-06
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485314226

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 925
R 750You save R 175
Lillie die heksie keer die skool op sy kop: Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Lillie die heksie se towerkaskenades: Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Lillie die heksie se sirkusbetowering: Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Lillie die heksie by die seerowers: Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Lillie die heksie word 'n speurder: Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk om te doen: om die verlore fiets op te spoor, en om die booswig vas te trek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer soveel pret ... en 'n getoor van die eerste water!
Publication date: 2022-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.