●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Christelik / Christian
Christian Living / Christelike Leefwyse

Results 61 to 75 of 89
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9780310350118

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 270
R 243You save R 27
As a leader, your decisions are critical. They have a significant effect on you and everyone around you. But the effective leader needs to have more than just logic, facts, and financials to help make the best choices. Leaders also must access their own intuition, that gut feeling inside.

Dr. John Townsend knows that a leader's internal world—the world of intuition, creativity, emotion, and spirituality—is just as important as the external world of data and best practices. Who you are on the inside determines your success as a leader even more than the things you do or the things you know. “You were designed with both an external world and an inner world,” Townsend says, “and they work well together. Accessing both of these areas will take a little knowledge and a little work, but it will help you be the leader you want to be.”

In Leading from Your Gut, you'll learn how leaders excel not just through external competencies and skills but by drawing on their internal world and personal experience. You'll explore how to harness the power of your values, thoughts, emotions, and relationships to better meet the complex demands of leadership.

As you apply Townsend's principles, you will see great results in your leadership. But more importantly, you'll experience the kind of personal transformation that will enable you to lead as a whole person.

Leading from Your Gut will help emerging and veteran leaders alike to hone their intuition and become the leader they were meant to be.
Publication date: 2018-06-29
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415335659

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 130
R 117You save R 13
Baie mense voel dat hulle van hul drome beroof is, en ontdek dat hulle bloot van dag tot dag voortbestaan en nie regtig voluit leef nie. Dalk is jy een van hulle. Wat die rede ook al is waarom jy ophou droom het, hierdie boek sal jou in staat stel om weer in voeling te kom met jou diepste begeertes en jou help om jou lewensdroom te laat herleef.Leef jou roeping is 'n praktiese gids om jou te neem van onvergenoegdheid met waar jy jou tans bevind tot daar waar jy weer met opwinding en passie jou dag aanpak.
Dit bevat:
- 'n Afdeling om jou te help om struikelblokke op die pad na jou lewensdoel te oorkom
- 'n Afdeling om jou gevolgtrekkings in te vul oor jou talente, belangstellings en passies
- 'n Praktiese afdeling om jou drome te ontdek en werklikheid te laat word
- 'n Afdeling om jou te help om doelwitte te stel en jou roeping te begin leef- Spasie om jou gedagtes en drome neer te skryf, doelwitte te stel, en aan te teken wanneer jy dit voltooi het of wanneer jou gebede beantwoord is
- Vele bemoedigende aanhalings, ware verhale en voorbeelde
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928456636

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 230
R 207You save R 23
'n Christelike boek vol daaglikse inspirasiestukkies geskryf uit 'n beradingsoogpunt oor onderwerpe waarme meeste mense sukkel, naamlik selfbeeld en om te besef hoe kosbaar hulle is.
Publication date: 2019-05-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919754284

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 120
R 108You save R 12
Daar is heelwat argumente en verskille onder Christene rondom hierdie kontroversiele onderwerp. Kan ons sogenaamde kontakvoorwerpe in ons huise he wat skuilplek bied aan satan se bose geeste? vanuit sy ondervindings in mense se huise dwarsoor die land, en mense se getuienisse rondom dit, poog die skrywer om kortliks aan die leser uit te wys dat dit wel moontlik is om sulke kontakvoorwerpe in ons huise te bring.
Publication date: 2008-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415339206

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 200
R 180You save R 20
Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van 'n vervulde lewe - jou verhouding met Hom.
Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God , 365 dagstukkies wat die leser intieme insig gee in Joyce se geestelike reis.

Met hierdie boek bied sy 'n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring. Die dagstukkies bevat oordenkings wat spruit uit Joyce se lewe, opbouende verklarings en relevante Skrifgedeeltes om groter nabyheid met God aan te moedig. Die Bybelverse en persoonlike stories wat sy deel sal jou help om groter vreugde en vrede te ervaar danksy jou spesiale tyd met God. Jy sal meer doeltreffend deur die lewe kan gaan, beter besluite kan neem en die wonderlike lewe wat jy bestem was om te hê, vir jouself toeëien.
Publication date: 2018-10-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431620302

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 190
R 171You save R 19
Wenke om vry te breek van jou verlede en om die negatiewe bande van mense se opinies te oorwin.
Sommige mense voel vasgevang in hulle verlede. Hulle verlede en ander mense se opinies bepaal hoe hulle op situasies gaan reageer. Dit is egter nie nodig nie. Deur beheer te neem oor hulle lewe sal hulle besef omstandighede hoef nie hulle lewensrigting te bepaal nie.
In Neem beheer van jou lewe gebruik Stephen Arterburn en David Stoop persoonlike voorbeelde, kliniese insigte en geestelike waarhede om lesers te wys presies hoe om dít te doen:
Genees van seerkry, terugslae en gebroke verhoudings wat jou elke dag raak.
Stel beter grense vir ander mense in jou lewe.
Hou op oorreageer en reageer op die regte manier op situasies en omstandighede.
Verander gedrag wat jou en jou verhoudings skaad.
Vind die vrede waarna jy hunker.
Neem beheer van jou lewe is die sleutel wat lesers sal help om weg te beweeg van reaktiewe gesindhede en gedrag, na gesonde response wat God verheerlik, en 'n mens help om die lewe te leef wat jy bedoel is om te leef.
OOR DIE OUTEURS
Stephen Arterburn (M.Ed.) is 'n topverkoper-outeur en die stigter en voorsitter van New Life Ministries. Sy daaglikse radioprogram, New Life Live!, word oor die hele Amerika uitgesaai. Hy het ook die Women of Faith-konferensies begin.
David Stoop (Ph.D.) is 'n kliniese sielkundige en outeur wat al die Gold Medallion-toekenning gewen het. Hy is die stigter en direkteur van die Center for Family Therapy in Newport Beach, Kalifornië.
Publication date: 2018-11-22
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432207236

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 129
R 116You save R 13
As Christen wil jy graag jou hemelse Pa trots maak. Hoe doen jy dit? Deur liefde vir Hom en vir jou naaste. Daarom moet jy doelwitte stel om ander te dien, en nie om jou eie sak en ego te pas nie.
Jy het unieke vaardighede, talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Dít is jou sleutel tot sukses.
Jy kry egter nooit sommer net 'n quick fix nie. Jy moet nog steeds keuses maak, maar jy mag nie ander vir jou besluite blameer nie.
Ontdek jou lewensdoel gee nie vir jou 'n lys van dinge wat jy moet doen om 'n goeie man te wees nie. Dit help jou om jou hart en die passie wat God in jou geplant het, weer te ontdek. So kan jy die lewe leef wat spesiaal vir jou beplan is.
Dis nie 'n boek met instruksies nie. Dit is 30 eerlike en eenvoudige lesse wat Frans in sy lewe geleer het en wat hom gehelp het op sy pad na sukses. Hy gesels diep uit sy hart en met eerlikheid en humor met jou as man. Die stories sal jou inspireer, amuseer, motiveer en leer. Met elke bladsy wat jy omblaai, sal jy besef: ons is almal maar net onvolmaakte mense.
Al is jy nie perfek nie, kan jy nog steeds jou drome bewaarheid en 'n waardevolle bydrae maak vir jou gesin en die wêreld.
Publication date: 2017-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623556

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 199
R 179You save R 20
Ontdek die waarheid oor wie jy werklik is.
Sportman. Seun. Akademiese presteerder. Kunstenaar. Broer. Atleet. Geek...
Beskryf enige van hierdie etikette jou identiteit? Jy kan probeer, maar die probleem is, dit is alles mensgemaak. As jy jou hoop op enige van hulle plaas, sal dit jou in die steek laat.
Jou identiteit kan voel soos 'n raaisel, maar Op my naam, sal jou help om die waarheid te ontdek. Wie jy is, word deur meer bepaal as jou punte, voorkoms of talent op die sportveld.
En jou ware identiteit kan net aan jou geopenbaar word deur die Een wat jou werklik ken. Die Een wat jou geskep het. Die Een met al die wysheid.
God het reeds die deur oopgemaak. Stap daardeur en ontdek wie Hy jou gemaak het om te wees.
Geinspireer deur die fliek Overcomer.
Publication date: 2019-10-04
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431607235

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 139
R 125You save R 14
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: “Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?”
Riekert kyk in Openbaring ontsluit na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek:
• Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap?
• Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het?
• Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek?
• Wat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede?
Riekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond.
Openbaring ontsluit bied 'n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat 'n verstaanbare uitleg van Openbaring wil hê.
Publication date: 2017-08-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781404106161

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 120
R 108You save R 12
This is an audio book about a way of life and a heart attitude that are God's will for everyone who knows Him: an intimate relationship with God, a solid foundation in God's truth, and a commitment to obedience.

'God, if you have a will for my life, I need to know what it is and what to do about it.' Even before she become a Christian, Stormie Omartian prayed those words. In the months that followed, God answered her in ways that she didn't believe possible. As God unfolded His plan for her life, she began to understand what it meant to live in God's will. And she found that she could share her discovery with other people. Praying God's Will for Your Life is not an audio book about finding the right person to marry or deciding on a career. It is an audio book about a way of life and a heart attitude that are God's will for everyone who knows Him. That way of life encompasses three important components: an intimate relationship with God, a solid foundation in God's truth, and a commitment to obedience.
Publication date: 2018-08-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432131050

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 220
R 198You save R 22
Reflections from the Heart is a 365-day devotional by former Miss World and Miss South Africa Rolene Strauss. As readers embark on a year-long journey with Rolene they will share in the lessons she has learned through her experiences as a beauty queen and ambassador for her country.
Rolene's reflections on topics such as courage, choices, opportunities, relationships, self-confidence, pressure and perseverance will resonate with women of all ages. She shares secrets to her success in a sincere and humble way. Journaling space with prompts applicable to the topic of every week will encourage the reader to reflect on the messages and create a uniquely personalized devotional.

Reflections from the Heart will inspire women of all ages to embrace their true worth and live the life of passion and purpose that God intended for them.
Publication date: 2019-09-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432203450

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 149
R 134You save R 15
Gedagtes en gevoelens is twee aspekte wat mense van die 21ste eeu goed moet begryp en bestuur om die omwentelings op verskillende terreine te kan akkommodeer en integreer. Dit is terreine soos verhoudings, ouerskap, onderwys, die sakewereld en sport. In Soos Jesus ondersoek die skrywers Jesus se denkprosesse en sy hantering van gevoelens soos dit uit sy optrede en lering in die Evangelies blyk. Dit word weliswaar aan die hand van moderne modelle en teoriee gedoen, maar werp lig op die kreatiewe prosesse wat Jesus gevolg het. Uit Jesus se denke blyk dit dat Hy tegnieke soos intuisie, vergelykings en 'buite die boks' gebruik het om sy boodskap tuis te bring. Die waarheid in teenstrydige uitsprake soos 'geseend is die wat treur' en 'die wat eerste is, sal laaste wees' word byvoorbeeld ontrafel. Uit Jesus se optrede blyk sy omgaan met gevoelens soos empatie, nederigheid, vergifnis en passie by Homself en sy toehoorders. So word liefde as emosie beskryf in Jesus se opdrag aan ons om intelligente liefde te he vir ons naaste, ons vriende, ons vyande - en onsself. Jesus het in sy lewe op aarde 'n unieke manier van menswees geopenbaar, die X-faktor wat tot 'n spesiale manier van doen gelei het. Hy was 'n uitnemende motiveerder met 'n fokus op kreatiewe oplossings. Soos Jesus is jou kompas wat vir jou die rigting kan aandui waar jy jou weg in die 21ste eeu moet vind.
Publication date: 2013-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780928316384

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 259
R 233You save R 26
Al hoe meer mense is deesdae nie skaam om te sê dat hulle nie langer godsdienstig is nie, maar wel spiritueel.

Wat beteken dit? En wat maak spiritualiteit anders as om godsdienstig of religieus te wees? 'Spiritualiteit' is op die oomblik die gonswoord binne en buite die kerk. Dit het amper mode geword om by iets spiritueels betrokke te wees of om jouself te etiketteer as spiritueel. In hierdie boek ondersoek die skrywer die term spiritualiteit en probeer hy in toeganklike taal die debat inlei en stimuleer sodat die leser sy eie opinie kan vorm en uiteindelik 'n eie definisie vir spiritualiteit formuleer. Die boek bevat geen hoogdrawende teologie nie, maar bied stimulerende leesstof vir soekers, twyfelaars en mense wat wonder of hulle dalk besig is om die pad byster te raak omdat hulle verskil van die tradisionele en konvensionele manier van glo en godsdiensbeoefening.

Flip Schutte was vir 17 jaar voltyds predikant. Hy het doktorsgrade in Hebreeus, Praktiese Teologie en Nuwe Testament. Nadat hy die amp bedank het, was hy 'n stigterslid van Renaissance Spirituele Gemeenskap in Pretoria waar hy tans steeds 'n lewensafrigter en prediker is. Hy doseer voltyds 'Bemarking' aan 'n tersiêre instelling in Pretoria en tree gereeld as motiveringspreker op. Hy doen ook besigheidsafrigting en korporatiewe opleiding. Hy het pas 'n vierde doktorsgraad voltooi. Hierdie keer in Besigheidsleierskap. In sy privaatpraktyk doen hy dan ook besigheidsafrigting en help hy veral jong entrepreneurs om hulle voete te vind, asook bestuurders wat hulleself gereed wil kry vir bevorderingsposte.
Publication date: 2016-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920654672

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 139
R 125You save R 14
Pieter van den Berg en pastoor Dave Strydom is die aanbieders van Sport vir die siel op RSG. Wêreldwyd begin al hoe meer sportsterre hulle afhanklikheid van die Here bely en baie getuig dat die sëen van die Here 'n groot invloed op hulle prestasies het. Pieter en Dave glo dat die beginsels wat van sportpersone wenners maak, leef ook in jou: Verstaan die wenstrategie in jou binneste/jou hart.

RSG se Maandagoggend wengedagte 'Sport vir die Siel' is nou in boekvorm beskikbaar.
In Sport vir die siel word groot sportoomblikke, wat deur luisteraars onthou word, aan 'n geestelike boodskap gekoppel en 'n praktiese toepassing word gegee vir die leser se persoonlike lewe. Pieter lewer kommentaar of verslag oor die sportgebeurtenis om die oomblik te laat herleef, waarna pastoor Dave die geestelike toepassing daaraan koppel.

Hierdie boek gaan jou positief beinvloed, van jou 'n wenner maak en jou beter laat voel oor die lewe en oor jouself! Onderwysers sal Sport vir die siel kan gebruik vir skriflesing en gebed tydens registerklas-openinge en saalbyeenkomste. Afrigters en onderwysers kan dit ook gebruik om kinders voor 'n sportwedstryd te inspireer en motiveer.
'n Wonderlike geskenk vir jou man, kinders of enige sportliefhebber.
Sport vir die siel: Leer daagliks meer van God deur inspirasie te put uit die werking van die Gees op die sportveld.
Publication date: 2014-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796321817

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 165
R 149You save R 16
'Die lewe is 'n lied. Reg? Maar dis beslis nie altyd Beethoven se Maanligsonate nie. Soms is die enigste lied wat ons hoor een van hartseer, rou en doodloopstrate. Ek noem sulke tye in ons lewe 'n suurlemoenseisoen. My hoop is dat die boek jou sal help deur hierdie moeilike tye'.
In Suurmemoenseisoen deel Amanda de Lange, lewensafrigter en joernalis, 52 werkstukke wat on leer om anders na ons omstandighede te kyk. Sy help ons om te besef dat daar in Hom altyd 'n oplossing is vir selfs dit wat ondraaglik lyk. Omskep die pynlike van die lewe in iets soets en leef volledig en met oorgawe.
Publication date: 2019-03-18

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.