●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Results 151 to 165 of 254
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868429349

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 270
R 243You save R 27
A single moment can change a life forever… A van full of men armed with AK47s is stopped by two policemen while driving through Bethlehem in the Free State. They open fire on the policemen and, from that moment, their lives are irrevocably changed. So to for Fusi Mofokeng, resident of Bethlehem, who was not at the scene of the crime but was the brother-in-law of one of the perpetrators. He is accused of being an accomplice and tried, sentenced and jailed.

Nineteen years later, in 2011, Fusi is released into a world that has changed beyond recognition, a world in which his mother, father and brother have all died. Throughout his incarceration he fought for his release, appearing before the TRC, and schooling himself in law. Even today, he seeks a presidential pardon.

It is to this life that award-winning author Jonny Steinberg turns his attention in One Day in Bethlehem. In examining the life and struggle of Fusi Mofokeng, Steinberg shines a searing light on the burden of the 'everyman' in his quest for justice. In doing so, he also captures a country as it violently sheds the skin of the past to
emerge, blinking, into the modern era.
Publication date: 2019-08-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485310860

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 180
R 162You save R 18
In die onstuimige beginjare van Alexanderbaai se diamantbedryf was dit Kingsley Seale se onbenydenswaardige taak om die blink klippies van die Hans Merensky-assosiasie skoon te maak, te waardeer en veilig in die Kaap te besorg.

In dié verantwoordelik pos het hy eindelik gesorg dat £5 miljoen se diamante ontgin en verhandel word, ten spyte van smokkelaars se vindingryke pogings om hulle hande op die fortuin te lê.
Publication date: 2019-09-11
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485306177

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 240
R 216You save R 24
Wanneer 'n mens aan die ervarings van Boerevroue en -kinders tydens die Anglo-Boereoorlog dink, is die outomatiese konnotasie dié van konsentrasiekamplyding. 'n Fassinerende en grotendeels onbekende buitebeentjie in hierdie genre is die dagboek van Anna Barry, waaruit 'n unieke en veelkantige beeld van die oorlog na vore kom. Aan die een kant van Anna se oorlogservaring staan haar broer Japie - 'n begeesterde jong soldaat wat uiteindelik as krygsgevangene op Ceylon sterf. Hierteenoor lê haar geliefde pa Thomas (aanvanklik 'n gerespekteerde veldkornet) al in 1900 die eed van neutraliteit af, en wag hy die grootste gedeelte van die oorlog in die neutrale Basoetoland uit. Vir die tienderjarige Anna is die oorlog as gevolg hiervan 'n uiters verwarrende ervaring en haar dagboek bied 'n sonderlinge blik op die gefragmenteerdheid en buigbaarheid van konsepte soos 'identiteit', 'nasie' en 'volk'. Die feit dat die dagboek eers in 1960 vir die eerste keer gepubliseer is en daarna grotendeels in die vergetelheid verval het, is verder veelseggend in terme van hoe Anna self verwag het haar ervarings kort ná die oorlog ontvang sou word - maar ook in terme van hoe blinde lojaliteit aan sekere groepe so dikwels in die geskiedenis van Suid-Afrikaners vereis is. Die dagboekteks, geboekstut deur Ena Jansen se insiggewende en verhelderende voor- en nawoord, bied nie slegs 'n sonderlinge blik op die Anglo-Boereoorlog nie, maar is verweef met kwessies van taal, politieke mag en sosiale status wat vandag nog net so relevant is soos toe die dagboek geskryf is.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868422616

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 295
R 266You save R 29
Toe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militêre mag teen die Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het 'n groot gedeelte van die res van die wêreld hulle morele ondersteuning aan die dapper burgerkrygers toegesê ... maar sedert die bitter uiteinde van daardie ongelyke stryd het geskiedskrywers die verhaal van die oorlog grotendeels uit 'n Britse oogpunt benader.
Hierdie is 'n geskiedenisboek wat anders is.
Oorlog-Beeld voer 'n verbeeldingsprong uit om die krygswêreld van daardie stryders wat deur Nelson Mandela as die 'eerste Afrika-vryheidsvegters van die 20ste eeu' beskryf is, te laat herleef. Hier, in koerantformaat soos dit destyds kon gewees het, volg die verhaal van die 'Engelse Oorlog' wat deur Boere vertel word: deur die offisiere wat hulle burgers op die slagvelde by Magersfontein, Colenso en Spioenkop aanvoer; deur bittereinderburgers wat tot op die laaste volgehou het; deur verveelde burgers wat Mafeking, Ladysmith en Kimberley tevergeefs beleër het; deur vroue en kinders in die konsentrasiekampe; deur regeerders en krygsgevangenes in ballingskap asook verskeie ander deelnemers - alles toegelig uit 'n magdom kontemporêre bronne en met 'n menigte foto's wat destyds geneem is.
Publication date: 2014-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780627030215

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 385
R 347You save R 38
Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou - oor die ontstaan van Afrikaans 'n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal. Inhoud: Ontstaansteoriee oor Afrikaans; vroee en nuwer standpunte oor Afrikaans; historiese juistheid en teoretiese status; standaard afrikaans en die konstruksie van identiteit Hierdie is die vierde boek in die Talatala-reeks.
Publication date: 2012-01-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825212

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 100
R 90You save R 10
Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.
Publication date: 2001-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825052

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 170
R 153You save R 17
In 1902 het 'n jong Boere-telegrafis en offisier, Filip Pienaar, een van die eerste boeke oor die oorlog geskryf terwyl hy in ballingskap by die klooster van Tomar in Portugal was. With Steyn and De Wet is deur Methuen gepubliseer en bevat verwysings na juiste gegewe oor Pienaar se oom, die omstrede figuur generaal F.J. Pienaar, asook na leidrade oor die sogenaamde 'Kruger-goud'. Op kommando met Steyn en de Wet is die resultaat van Picard se navorsing oor hierdie interessante relaas.
Publication date: 2000-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869192426

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 315
R 284You save R 31
Die grootskaalse verhuising van boere aan die Kaapkolonie se oosgrens, 'n gebeurtenis wat later as die Groot Trek bekend sou word, was teen 1835 reeds in volle swang. Uiteindelik het bykans 10 000 siele huis en haard met ossewaens en veetroppe verlaat met dié ideaal: om in die ongetemde Suid-Afrikaanse binneland 'n eie staat en samelewing tot stand te bring.
Publication date: 2009-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799397307

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 200
R 180You save R 20
How Mandela ruled from prison
The late eighties was a highly politicised environment. Willem Laubscher was healing some of the world's best-known political prisoners, amongst them Walter Sisulu and Govan Mbeki. When Nelson Mandela was scheduled for a similar operation, all hell broke loose.
The National Party was quietly plotting to smuggle Mandela out of the country, possibly hoping that he would escape, while the ANC was scoring points by casting doubt on the medical services that white doctors like Laubscher was willing to provide to the political prisoners.
A relatively simple medical operation turned into an international diplomatic crisis.
Meanwhile, in most ironic of twists, the security police was taking desperate measures to ensure Mandela's safety - the country could simply not afford an assassination attempt.
Willem Laubscher was the medical practitioner in the eye of this storm; Nelson Mandela was the calm strategist who had held out against pressure from both the jittery NP government and the increasingly boisterous ANC, with Winnie Mandela already larger than life, stoking the media and exploiting every available loophole to embarrass the government.
This is the story of a few weeks of diplomatic chaos, and a security operation that completely overshadowed the medical procedure Mandela was scheduled for.
Publication date: 2019-10-03
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868426010

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 210
R 189You save R 21
Tony Leon has written a book of unique insight into an unexplored aspect of the presidency and leadership of Nelson Mandela. Opposite Mandela relates the untold stories of how South Africa's first democratic president related to his political opponents.
Leon served as leader of the Democratic Party during Mandela's presidency. Although they clashed, sometimes fiercely, on great issues of the day, Leon enjoyed an unusually warm relationship with Mandela and had direct access to the president's office. In this first-hand account, he relates some of the more consequential moments of those momentous times in South Africa's history-in-themaking through the lens of the opposition. Although this is
a personal account, it also explores some of the major themes, from reconciliation to corruption, which not only marked that period but also laid the basis for the current challenges which confront South Africa today, nearly two decades after Mandela assumed the country's highest office, the very moment when Leon's political leadership began.
Insightful, and simultaneously serious and amusing, this highly readable, first-hand account considers in a balanced manner both the golden moments and the blind spots of one of the most consequential presidencies and leaders of the modern democratic age.
Publication date: 2014-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869192990

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 200
R 180You save R 20
Uit die vertellinge van C.F. Gronum kry die leser 'n seldsame en insiggewende blik op die leefwyse van die negentiende-eeuse Boere in die Maricodistrik. Die ingewikkelde verhouding tussen hulle en Mzilikaze word hierin beskryf. Daar word byvoorbeeld vertel van tante Pertoors wat uiteindelik haar groen kappie aan Mzilikaze afgestaan het en hoe hy twee jaar later steeds hoogs in sy skik dié kappie gedra het!
Publication date: 2009-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869191573

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 375
R 338You save R 37
Die Europese samelewing en die stigting van 'n kolonie aan die Kaap, 1619-1715

Patrisiërs & prinse is die eerste deel van 'n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. In dié deel beskryf Karel Schoeman die sewentiende-eeuse Europese wêreld waarin Jan van Riebeeck en sy tydgenote grootgeword het. Hierdie wêreld vorm die agtergrond van die verversingspos wat die VOC in 1652 by Kaap die Goeie Hoop sou stig.
Publication date: 2008-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485305743

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 375
R 338You save R 37
Paul Kruger Toesprake en korrespondensie, 1881-1899 probeer om die klem te plaas op minder bekende briefwisseling en optredes van Kruger om sodoende 'n verteenwoordigende beeld van staatspresident Kruger se werksaamhede en standpunte aan te bied. Die teks is deeglik toegelig met ophelderende voetnote. Verder is 'n algemene inleiding, agtergrondsinligting en -ontleding verskaf by elke toepaslike breër tydperk in Kruger se lewe tot 1900.
Die beeld wat van Kruger na vore kom uit 'n deeglike ontleding van veral sy minder bekende korrespondensie en toesprake, verskil dikwels ingrypend van dit wat oor 'n lang tydperk in publikasies oor hom aangebied is. Hierdie publikasie vervul daarom 'n belangrike behoefte: Dit stel die leser in staat om regstreeks deur die lees en bestudering van Kruger se standpunte tot eie en nuwe gevolgtrekkings te kom.
Publication date: 2017-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928434818

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 300
R 270You save R 30
Allah's Breath…

In 1991 rapporteer doktor Joseph Opperman aan staatspresident FW de Klerk dat Suid-Afrika se kernarsenaal vernietig is. Vyf-en-twintig jaar later word Opperman vermoor. Die gru-moord plaas die ondersoekers op die spoor van die Pelindaba Protokol.

Johannes Moller en Aleana Opperman, beide agente van verskillende inligtings organisasies, smee kragte saam met adjudant Jabu Mkize van die Valke in 'n wedloop om die bes bewaarde geheim in Suid-Afrika te ontrafel. Die bloedspoor van die Jihadiste lei hulle in 'n verbete stryd om te verhoed dat die geheim van die protokol, in die hande van ekstremiste val.

Inam ul Haq, leier van die ekstremiste groep Al' aswad al' Afriqiu, is toenemend vasbeslote om die gehate Infadel te vernietig in die heilige oorlog in Sirië en Irak. Vanuit Istanbul tot die Kalahari, oor Rottnest eiland in Australë tot 'n skeepsvraghouer vol ivoor in Maputo, beloof dié spanningsverhaal om die leser te bind, van begin tot einde.
Publication date: 2018-10-19
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868429967

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 270
R 243You save R 27
Twenty-five years have passed since South Africans were being shot, hacked or burned to death in political conflict. The memory of the trauma has faded where some 20 500 people were killed between 1984 and 1994. Conventional wisdom claims that they died at the hands of a state-backed Third Force. The more accurate explanation is that they died as a result of the people's war the ANC unleashed.
After the people's war began in September 1984, intimidation and political killings rapidly accelerated. At the same time, a remarkably effective propaganda campaign put the blame for violence on the National Party government and its alleged Inkatha surrogate. Sympathy for the ANC soared, while its rivals suffered crippling losses in credibility and support. By 1993 the ANC was able to dominate the negotiating process, as well as to control the militarily undefeated police and army and bend them to its will. By May 1994 it had trounced its rivals and taken over government. Many books have been written on South Africa's political transition, but none deals adequately with the people's war. This book does. It shows the extraordinary success of the people's war in giving the ANC a virtual monopoly on power, as well as the great cost at which this was done. Apart from the terror and killings it sparked, the people's war set in motion forces that cannot easily be tamed. Contemporary South Africa and the problems it confronts cannot be fully understood without a knowledge of the scars and damaging legacy of the people's war.

For this new edition of her seminal work, Anthea Jeffery has revised and abridged her book. She has also included a brief overview of the ANC's National Democratic Revolution, for which the people's war was intended to prepare the way. Since 1994, the NDR has incrementally been implemented in many different spheres. It is also now being speeded up in its current and more 'radical' phase.
Publication date: 2019-05-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.