●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Results 91 to 105 of 254
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9780627034046

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 495
R 446You save R 49
In 2015, South Africa celebrated its 21st anniversary as a democratic state. This anniversary was in part boosted by the largely successful rolling out of a fifth free and fair election process in the previous year, albeit with minor hiccups - among others, a vibrant and at times boisterous political party scene; re-energised civil society participation, and a critical reflection of the Chapter 9 institutions, with some under constant scrutiny. However, South Africa's coming-of-age story has also been peppered with signs of increased dissatisfaction with governmental decision making and leadership style, protests around the delivery of services, continuous development and poverty issues as well as concerns about the republic's international conduct and its image and reputation in Africa and the world. Government and politics in South Africa provide an up-to-date introductory narrative on the contemporary political environment in South Africa. Government and politics in South Africa examines and evaluates the processes and policies in place that drive South Africa every day. While most chapters continue to reflect on the first two decades of post-settlement South African politics and governments, particular emphasis is placed upon the Jacob Zuma-led government's first term of office (2009-2014), also touching on the initial months of this ahead of state's second tenure as president. It examines the current political sphere, the local, provincial and national government, the policy footprint related to these governments, voting behaviour and party politics, foreign policy and the global political economy. Government and politics in South Africa are aimed at both undergraduate and post-graduate students and other interested observers to the complexities of South African politics and the governmental machinery that operates the country. Chris Landsberg (editor-in-chief) is SARChI chair of African diplomacy and foreign policy at the University of Johannesburg. Suzanne Graham (co-editor) is senior lecturer and doctor of politics at the University of Johannesburg.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919825397

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 295
R 266You save R 29
In 1826 a group of emigrants from Griquatown under Adam Kok II was allowed to settle at the mission station of Philippolis in the Transgariep. This became the capital of a new Griqua Captaincy, which for several decades was an important factor in the politics of the Northern frontier and the cause of the British Government first becoming involved in the affairs of the area.
Publication date: 2002-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869199999

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 170
R 153You save R 17
Groep sonder grense handel oor die rol wat die persone van gemengde Europese, Oosterse en Afrika-herkoms aan die Kaap van Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 1652-1795.

In hierdie studie word gekyk na die faktore wat die plek en status van 'n persoon van gemengde afkoms in die samelewing bepaal het. Aspekte wat bespreek word is o.a. slawerny en vryheid, fisiese afkoms, die rol van die kerk en ekonomiese welvaart.
Groep sonder grense werp ook lig op die verskillende statusgroepe waarin gekleurdes hulle in die 17de en 18de eeue bevind het: slawe, vryswartes, vrygeborenes en burgers. Die proses waardeur nakomelinge van ingevoerde slawe en slavinne in die burgerlike bevolking opgeneem is, word uiteengesit.

Hans Friedrich Heese was vanaf 1976 tot 1998 'n senior navorser verbonde aan die Instituut vir Historiese Navorsing van die Universiteit van Wes-Kaapland.
Dr. Heese het sy skoolopleiding aan die Hoërskool Uniondale ontvang en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy onderwys gee in Malawi, Noord-Kaap en Namibië. Hy verwerf 'n Ph.D. aan die Universiteit van Kaapstad in 1976 met sy verhandeling Die Afrikaners in Angola, 1880-1928. Hy is vanaf 1999 argivaris van die Universteit van Stellenbosch.
Publication date: 2013-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781784871512

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 340
R 306You save R 34
'[The Gulag Archipelago] helped to bring down an empire. Its importance can hardly be exaggerated' Doris Lessing, Sunday Telegraph WITH A NEW FOREWORD BY JORDAN B. PETERSON A vast canvas of camps, prisons, transit centres and secret police, of informers and spies and interrogators but also of everyday heroism, The Gulag Archipelago is Aleksandr Solzhenitsyn's grand masterwork. Based on the testimony of some 200 survivors, and on the recollection of Solzhenitsyn's own eleven years in labour camps and exile, it chronicles the story of those at the heart of the Soviet Union who opposed Stalin, and for whom the key to survival lay not in hope but in despair. A thoroughly researched document and a feat of literary and imaginative power, this edition of The Gulag Archipelago was abridged into one volume at the author's wish and with his full co-operation. 'Solzhenitsyn's masterpiece...The Gulag Archipelago helped create the world we live in today' Anne Applebaum THE OFFICIALLY APPROVED ABRIDGEMENT OF THE GULAG ARCHIPELAGO VOLUMES I, II & III
Publication date: 2018-11-19
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928518051

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 240
R 216You save R 24
Menige keer wou hy die skryf van meningsartikels laat vaar, maar dan onthou hy Burke se woorde: die enigste ding wat nodig is vir boosheid om te seevier, is goeie mense wat stilbly ....
Halala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat 'n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is 'n besinning van Suid- Afrika as jong demokrasie. Dit bestryk 'n breë spektrum: van onderwys, taal, kultuur, werkloosheid, nasiebou, die jeug tot die versugting na leierskap.

Soos die inwoners van die Bo-Kaap (op die voorblad) met al sy kleure en kulture al vir eeue in vrede saam bestaan, so glo die skrywer dat Suid-Afrika 'n tuiste bied vir al sy mense; dat Suid-Afrikaners in harmonie met mekaar wil en kan lewe; ons is immers een groot familie.
Publication date: 2020-02-07
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869192709

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 375
R 338You save R 37
Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van 'n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. In dié deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu.
Publication date: 2009-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869190644

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 295
R 266You save R 29
Die klein dorpie Aus aan die rand van die Namib, die oudste woestyn in die wêreld, het 'n besonder romantiese geskiedenis.

Wanneer die 85-jarige Dora Bolz terugkyk, tref dit haar hoe ingrypend dinge op alle vlakke verander het.
Publication date: 2006-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620779852

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 425
R 383You save R 42
Hel toe en terug vertel die geskiedenis van die oorlog binne die bestek van minder as 170 bladsye en is ingedeel in agt afdelings, elk toegelig met uitsonderlike foto's en toepaslike kaarte. Een afdeling word in die besonder gewy aan Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.

Die Groot Oorlog (1914-1918), soos wat die Eerste Wêreldoorlog oorspronklik bekend gestaan het, was waarlik in elke opsig enorm. Nie net het dit tot die dood van nagenoeg tien miljoen soldate gelei nie, dit was tot in daardie stadium ook die omvangrykste oorlog waarby sowat 80 miljoen mense van verskeie lande betrek is. Boonop is nagenoeg 9 miljoen mense permanent vermink, 12 miljoen is ernstig gewond en byna 8 miljoen is krygsgevange geneem.

Louis Scott, 'n historikus en bekende inwoner van Polokwane, se boek oor dié oorlog, Hel toe en terug: Die Eerste Wêreldoorlog, 'n honderd jaar later, het pas verskyn - betyds vir die honderdjarige herdenking van dié verwoestende oorlog. Dit bied vir die eerste keer in Afrikaans 'n omvattende geskiedenis van dié oorlog.

“Vir die soldate wat hierdie lyding oorleef het, was dit hel en dikwels vind mens dat hulle daarna as 'die hel' verwys het - derhalwe die titel van hierdie boek,” skryf die historikus prof. Louis Changuion in die voorwoord van Hel toe en terug.

“Die impak wat dié oorlog op die psige van die mensdom, asook op toekomstige oorlogvoering gehad het, was onbeskryflik en sonder weerga,” skryf Scott. “Die vernietiging en verwoesting wat deur moderne en onbekende wapentuig aangerig is, was buite die begrip van die mens. Vir die soldate was dit die spreekwoordelike 'hel op aarde'.”

Hel toe en terug vertel die geskiedenis van die oorlog binne die bestek van minder as 170 bladsye en is ingedeel in agt afdelings, elk toegelig met uitsonderlike foto's en toepaslike kaarte. Een afdeling word in die besonder gewy aan Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.

Dit is waarskynlik die toeganklike styl waarin Scott hierdie geskiedenis benader het wat die grootste aftrek by Jan Publiek sal kry. Die eerste oplaag is reeds uitverkoop en dien as bewys van die gewildheid van dié geskiedenis en Scott se aanbieding van die inligting.

Prof. Bill Nasson van die departement geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch het die boek in September vanjaar vir Netwerk24 geresenseer. Hy meen Scott slaag daarin om die oorlog se verhaal op 'n eenvoudige manier te vertel. Hel toe en terug verskaf volgens Nasson 'n oorsig van “die oorsake en gevolge van die oorlog, die loopgrawe en die voorste linies en die sukkelende tuisfront tot die blywende kulturele en tegnologiese beelde, … hakiesdraad, tenks en natuurlik derduisende begraafplase en miljoene kruise”.
Publication date: 2018-12-18
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928261995

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 125
R 113You save R 12
Hierdie is die tweede verhaal in die Helde met Hoewe reeks: die storie van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se bek.
'n Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf.' ~ Professor Fransjohan Pretorius
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928261063

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 125
R 113You save R 12
Die ware verhaal van Fleur, die getroue Arabierperd van genl. Christiaan de Wet, soos vertel uit die perd se eie bek. Neem 'n reis deur die verlede op 'n historiese avontuur, tydens die Anglo-Boereoorlog, saam met dapper manne, verkenners, en vierpotige helde.
Publication date: 2014-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869192730

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 375
R 338You save R 37
In die vyfde en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap word die opbloei van die VOC se vestigingskolonie aan die Kaap gedurende meer as 'n kwarteeu onder die twee Van der Stels beskryf, met die groeiende welvaart wat dit gekenmerk het en die eerste tekens van 'n eie koloniale kultuur onder die blanke bevolking. In die eerste drie hoofstukke word Simon van der Stel se jeugjare op die eiland Mauritius en later in Batavia, sy verblyf in Nederland en sy aanstelling in 1677 as goewerneur van die Kaap bespreek. Die opkoms van 'n elite, hulle sosiale bedrywighede en die ontwikkeling van 'n koloniale kultuur aan die jong kolonie kom daarna aan die bod. Die laaste twee hoofstukke word gewy aan die omstrede en ongewilde goewerneurskap van Wilhem Adriaen van der Stel, wat sy vader in 1699 opgevolg het en in 1707 teruggeroep is na Nederland. Met die dood van Simon van der Stel in 1712 aan die Kaap word die vestigingsera van die kolonie afgesluit.
Publication date: 2013-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485305941

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 295
R 266You save R 29
Die Herero-opstand 1904-1907 is 'n heruitgawe van 'n boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle van die Hererovolk word in hierdie boek geskets, 'n stuk geskiedenis wat 'n sentrale plek in Namibië se kleurryke geskiedenis beklee. Die opstand van die Herero's in 1904 teen Duitse koloniale gesag kan beskou word as die enkele gebeurtenis wat die gebied se volksverhoudinge die ingrypendste verander het. Die Herero-opstand 1904-1907 vertel van die geleidelike opbou na die konflik, die skielike uitbarsting van geweld en die tragiese afloop vir die Herero's toe duisende verhonger het en hulle grond en politieke seggenskap verloor het.
Publication date: 2016-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928327431

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 125
R 113You save R 12
This is the story of Fleur, General Christiaan de Wet's faithful steed, told straight from the horse's mouth.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776090273

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 180
R 162You save R 18
History Matters is an eloquent selection of writings over four decades by Bill Nasson, one of South Africa's most popular and highly respected historians.

The pieces in this compendium are lively and entertaining, written with wit, humour and a finely tuned sense of irony.

Chapters cover the Anglo-Boer War, the two World Wars, cricket, District Six, schooldays and education, Spike Lee, Hollywood and history, Mandela and other political biographies, and a great many other topics.

Resembling a pudding of spicy plums, this is a perfect book for anyone interested in South Africa and its history, and in a broader appreciation of tweaking the tail of life in the past.
Publication date: 2016-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485300960

Nie-fiksie / Non-fiction: History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika

Nie-fiksie / Non-fiction  -  History & Politics South Africa / Politiek & Geskiedenis Suid Afrika
R 375
R 338You save R 37
Die sewende boek in Karel Schoeman se reeks oor die VOC-tydperk aan die Kaap die Goeie Hoop handel oor die tyd toe Ryk Tulbagh goewerneur van die Kaap was. Min is bekend oor Tulbagh se lewe in Nederland en oor die persoonlike aspekte van die man wat bekend was as 'Vader Tulbagh, maar Schoeman slaag daarin om uit argivale en gepubliseerde bronne die Kaap tydens sy bewind lewe te gee. In die eerste groep hoofstukke word veral gekonsentreer op die Kompanjie en sy werksaamhede: die skeepvaart in en om Tafelbaai, die Kasteel as die sentrum van gesag aan die Kaap en die amptenary wat die werksaamhede van die VOC vlot moes laat verloop en verantwoordelik vir die handhawing van orde in die klein kolonie was. In die volgende hoofstuk word die nedersetting in die Tafelvallei bespreek, wat in Tulbagh se tyd al redelik dig bevolk was. Daarna kom die Liesbeekvallei en die uitbreiding van die kolonie na die Boland en nedersettings soos Stellenbosch, die Drakensteinvallei en die Wagenmakersvallei aan die orde.
Volgens prof. O.J.O. Ferreira bewys hierdie werk dat Karel Schoeman tans die voorste kenner van die Kaapse kultuurgeskiedenis is: 'Met sy deeglike navorsing, onderhoudende skyfstyl en raak aanvoeling vir dít wat die leser sal interesseer, het Schoeman 'n brok Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis daargestel wat deur huidige en toekomstige geslagte historici, kultuurhistorici en gewone lesers met groot vrug as bron van inligting gebruik kan word, maar bowenal aan hulle 'n uitsonderlik genotvolle leeservaring sal verskaf.
Publication date: 2014-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.