●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Food & Drink / Kookboeke

Results 271 to 285 of 293
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869191078

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 200
R 60You save R 140
Met verskombuis lewer George Weideman 'n kombinasie: Poesie en kos praat hier saam, met en oor mekaar om 'n watertandlekker veelgangmaaltyd te bied vir die fynproewer van voedsel en vers. Die resepte is oorwegend deur die digter self ontwikkel en tussen die proe en probeer deur neergeskryf - doudagdisse, hoofdisse en toekos, slaaieen agteroppies. Die bundel word afgesluit met 'n besondere vyftal outydse poedingresepte wat uit die kookboekie van ene Anna Maria Kersop met die datum 1879 oorgeneem is. Die verse uit Weideman se kombuis handel soms die heerlike bestanddele soos granate, eiervrug, sampioene, dadels en turksvye, soms oor besondere geregte, soms oor goeters wat in die kombuis gebruik word ('Tot lof van die lepel'), soms oor eksotiese geregte soos Imam Bayildi en borsjt, maar soms ook baie gewone lekkertes uit die kombuis, soos 'Opstaankoffie', 'Aanbrandsel' en 'Broodbak'. En wie sou nou kon raai dat 'n kalbaspampoentjie soveel stuitigheid kan oplewer? Verskombuis is 'n bundel wat proe-proe met keurige wyn geniet kan word, maar soms ook met groot happe verslind sal kan word!
Publication date: 2006-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798179355

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 380
R 304You save R 76
Die meeste mense hou van 'n stukkie vleis, so slyp jou vleistande vir die blinklip, beenaflek lekkerte van Vleis. Dié omvattende gids bevat alles wat jy ooit oor vleis wou weet - die snitte, voedingswaarde, veroudering, faktore wat die sagtheid bepaal, gaarmaakmetodes, bevriesing, terminologie - om maar net 'n paar aspekte te noem. Annelien Pienaar, topverkoperskrywer, bou hier voort op haar wenkonsep van 'n resep met 'n les, maar dié slag is haar fokus op vleis. Met resepte vir van bees, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wild tot marinades, gegeurde soute en olies om die snitte te komplementeer, sal dié boek sy plek volstaan op jou kombuisrak.
Publication date: 2021-06-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798178174

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 345
Sagteband.
Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September. 'n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die dryfkrag agter hierdie inisiatief is 'n man bekend as Jan Braai. In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors. Beslis 'n moet vir alle braailiefhebbers!
Publication date: 2018-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798176033

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 345
Sagteband Uitgawe.

In Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai vir die eerste keer sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers.
Volg Jan se Gebooie vir 'n wen-vleisbraai. Byvoorbeeld: 'n Braaibroodjie is die een geleentheid in jou lewe waar jy jou brood aan albei kante kan botter - gryp dit aan. Of: Rook waai na die mooiste mense. Stuur hulle kombuis toe om die slaai te gaan maak.

Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lamstjops, sosaties en beesstert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodjies, stywe pap, mielies en selfs 'n nagereg of twee nie.

Bewys dat jy jou man kan staan met die perfekte braaivleis - dis by die vuur waar die koring van die kaf geskei word. Jan Braai wys jou hoe.'
Publication date: 2017-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928209843

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 323
Demystifying the weaning world and helping you grow healthy tummies and happy babies (and moms) in no time!

Offering a weaning solution from expert authors based on your baby's sensory personality, Weaning Sense demystifies weaning and, using current research, gives you an easy to use, real food solution.

Grounded firmly in science and using simple and inspiring ingredient combinations with minimal equipment and quick preparation times, the authors introduce a revolutionary way to wean babies. Includes over 50 delicious foolproof recipes.
Publication date: 2017-08-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432304072

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 400
Weber's Braai Bible is an all-in-one masterclass on every aspect of outdoor cooking. Whether you cook with gas or charcoal, this comprehensive guide contains everything an avid kettle braai enthusiast needs to know. Learn how to grill the perfect steak or ribs, butterfly a leg of lamb, cook chicken wings and legs without burning them, and smoke a turkey. Tips and techniques lift the lid on the secrets of successful braaiing, while chapters on marinades, rubs and sauces tempt you to fi nd your signature fl avours. From kebabs, chops and burgers to elaborate roti sseries, braaied vegetables, pizza on the grill, and banana s'mores, this book is packed with delicious recipes for all-year-round braaiing. If braaiing is part of your lifestyle, and you want to take your outdoor cooking to the next level, you don't need to look further than Weber's Braai Bible.
Publication date: 2014-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432307974

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 200
The latest title from Weber, the world's leading authority on braaiing. This essential fireside companion includes proven techniques and mouthwatering dishes you might never imagine would come off the fire. From deep-dish pizza to recipes for steak stir-fry to bacon-wrapped prawns and vegetarian chilli, there are recipes to suit all tastes.

Weber Classics offers a selection of recipes that are suitable for everyday meals, casual entertaining and special occasions. The introduction offers tips for using a wok, griddle or pizza stone, as well as basic techniques such as braising, smoking and setting up a rotisserie. From lighting the fire to serving up a delicious dessert cooked over the coals, Weber Classics has got you covered. With this book, even the most dedicated 'chops 'n wors' enthusiast will be encouraged to grab the braai tongs and try something different.

Contents: Foreword; Introduction; Braaiing Evolved; Getting Started; Starters; Red Meat; Pork; Poultry; Seafood; Vegetables and Sides; Desserts; Rubs, Brines, Marinades and Sauces; Index.
Publication date: 2017-09-05
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432305185

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 150
Weber Hot & Spicy is a straightforward guide to cooking mouth-wateringly tasty dishes that have been given a lift by chillies and spices. South Africans love spicy food, especially when it is hot off the braai fire and washed down by our favourite cold beverage. Master griller Jamie Purviance's recipes are simple to follow and take the guesswork out of cooking with chillies and spices. But the recipes are not only about cranking up the heat. There are plenty of fragrant spices on the menu, too. Handy tips provide advice where it is needed, and the short introduction covers how to prepare chillies, and what equipment you need for efficient braaiing. Includes information on where different chillies rank on the 'heat scale'.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432307042

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 150
South Africans love the flavours of the Mediterranean: olive oil, lemons, herbs, vine-ripened tomatoes, fragrant spices, fresh seafood and succulent grilled meats get us excited. In Weber Mediterranean, master griller Jamie Purviance explores the cuisine of the region. Jamie's recipes are simple to follow and take the guesswork out of braaiing, while his handy tips provide advice where it is needed.

The short introduction includes how to make flat breads and kebabs, and what equipment you need for efficient braaiing. Also included are cooking charts for fish and shellfish, lamb, beef, pork, poultry and vegetables.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432310301

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 400
R 189You save R 211
Weber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wêreld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en 'n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou Weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei. Vir nuwe braaiers verskaf die Inleiding kundige advies om die vier T's (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om 'n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto's om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in Texas-Styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.
Publication date: 2020-09-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432304089

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 400
Weber se Braaibybel is 'n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van 'n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om 'n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om 'n kalkoen te berook.
Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van 'n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s'mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar. As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as Weber se Braaibybel te soek nie!
Publication date: 2014-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432304850

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 150
Succulent braaied chicken is a local favourite. Whether your preference is for a rosemary-encrusted 'flattie' basted with lemon-and-herbs, chilli-spiced thighs, drumsticks marinated in ginger, coconut milk and curry, or easy-to-eat kebabs, Weber's Chicken will help you to achieve the perfect result every time. Master griller Jamie Purviance's recipes are simple to follow and take the guess work out of braaiing chicken.

If the thought of Hot Wings with Blue Cheese Dressing, Turkish Kebabs with Red Pepper Sauce, Chicken Breast with Smoked Paprika Butter, or Honey mustard Chicken Sandwiches fires up your appetite, this is the book for you. Handy tips offer advice where it is needed, and the short introduction covers how to truss a chicken and set it on a rotisserie, prepare a charcoal or gas fire, and what basic equipment you need. Includes a table of cooking times for different chicken cuts and vegetables.
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432310295

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 400
Download some of our favourite recipes from Weber's Ultimate Braai Book:

Braaied Peach Salad with Goat's Cheese
Classic Tomato, Mozzarella and Basil Pizza
Smashed Burgers with Special Sauce
Smoked Chicken Wings with Hoisin Glaze
Spiced Skirt Steak Fajitas
Weber has done it again! This latest offering is exactly what you'd expect from the world's foremost barbecue company. Innovative recipes, imaginative ingredients, fabulous photography, and a wealth of sound advice for both novice cooks and experienced braai-masters. When it comes to mastery of the cooking fire, the Weber chefs really know their stuff. So light up the braai and allow Jamie Purviance, Weber's award-winning culinary consultant, to tantalize your tastebuds with everything from chicken and steak to seafood, vegetables and desserts, all prepared on a Weber charcoal or gas braai. For new braaiers, the Introduction offers sound advice on how to handle the four T's: temperature, time, technique and tools, and explains the mysteries of direct and indirect heat, and how to use a smoker. Pizzas done to perfection, burgers with attitude, succulent ribs, Texas-style brisket, spatchcocked chicken and even roast turkey are all within your grasp, thanks to the detailed step-by-step instructions and photographs.

Ook in Afrikaans beskikbaar as Weber se Beste Braaiboek
Publication date: 2020-09-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431403370

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 280
The Kitchen is a focal point for creativity where people from all walks of life come to feed their appetites as well as their ingenuity. Every day sees an array of mouth-watering dishes prepared by a team of remarkable and dedicated chefs whose personalised approach and pride in their artistry ensures that every visit or event catered for will be a memorable one.
Publication date: 2012-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485900603

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 490
For busy profressionals, married or single parents, or young people who want to glam up their meals, but don't have the time to spend hours in the kitchen, this is the book for them. Although Welcome to My Table by Siba Mtongana was previously self-published in 2015, it had a relatively limited distribution presence. Now updated and published by Penguin Random House, it is sure to find a wider, appreciative readership, looking for new inspiration in the kitchen as they settle in to a new mindset of making great food themselves, rather than relying only on eating out for that pleasure.
Siba Mtongana is the Queen of Convenience. She shows you how to make dinner in no time; and provides the kind of tips that'll make something you whipped up in under an hour look like you've been slaving over the stove all day.

Siba's recipes reflect her local roots, international food trends and some of the exotic flavours and ideas she's picked up on her travels around the world. You'll find ways to jazz up salads and veggies; discover deeply satisfying roasts and mouth-watering fish dishes. Her 'Local is Lekker' section provides a personal take on an array of traditional South African favourites. Sibalicious!
Publication date: 2020-08-31

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.