●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070862

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Herken en lees getalname een, twee en drie. Ontwikkeling van denkvaardighede, interpreteer en redeneer.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070879

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Herken en lees name van vervoermiddels, simbole uit die omgewing, name van die dae van die week. Interpreteer eenvoudige ironie in humoristiese prente.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070886

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Interpreteer die verskuilde boodskap in die storie (speel op veilige plekke). Prikkeling van verbeelding en geheue.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070893

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Konsepvorming van winter en wintersklere m.b.v ondersteunende illustrasies. Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke, begrip van 'n paar skoene, gepaste werkwoorde, ruimtelike begrippe en kleure.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070909

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Woordeskatuitbreiding: Nuwe woorde in die konteks van 'wie woon waar?'. Fonologiese bewuswording: Wat is sinne? Wat is woorde? Rolspeel lees. Ontwikkeling van denkvaardighede, raaksien van absurditeite, interpreteer en redeneer.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070916

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070923

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070930

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Interpreteer die prente, vind kenmerke van herfs en weer wat al kouer word soos die winter naderkom. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070961

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Prentestorie met duidelike storielyn. Onderwyser lees inleidende twee bladsye en daarna die sinne op die linkerkantste bladsy. Leerders lees die patroonsin op die regterkantste bladsy. Daar is variasie in die patroonsinne wat gelees word.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070985

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Feiteteks sonder storielyn. Onderwyser doen modellees van teks in rym. Leerders interpreteer die prente en moet self betekenis aan die inhoud gee. Bevat speelkaarte om verskille/ooreenkomste te oefen. Beroepe met vervoer, gesondheid, voedsel en dienste.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776070992

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van ruimtelike begrippe/voor/agter/onder/op/tussen/langs/in en benoeming van meubels. Humoristiese einde. Sinne op linkerbladsy word deur onderwyseres gelees; leerder sin voltooi deur woorde op regterbladsy n.a.v. prent te lees.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776071005

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding vanverskeidenheid wilde diere. Ontwikkeling van denkvaardighede: Watter spesiale dag het die diere? Watter spesiale dae vier ons?
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776071012

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Aanvangsklank van karakters in die boek se name, aanvangsklank van eie naam en klasmaats se name. Lees aksies in die storie en voer dit ook uit.
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776071029

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ontwikkeling van denkvaardighede: stappe wanneer skape geskeer word. Verskille/ooreenkomste/konstantheid in twee patroonsinne
Publication date: 2017-01-01
No cover available
9781776071036

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 63
R 57You save R 6
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van name van diere in/om water, besoedeling, besparing, dryf en sink. Ontwikkeling van denkvaardighede,bewusmaking van gevare in/om water, asook noodsaaklikheid van water en waterbesparing, tel- en taalspeletjie. Uitknipbare speletjie.
Publication date: 2017-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.