●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070473

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 105
R 95You save R 10
Die Nuwe Alles-In-Een graad R werkboek vir Lewensvaardigheid is saamgestel om kinders aan te moedig om lewensvaardighede te leer en skoolgereed te maak
Publication date: 2016-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070404

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 472
R 425You save R 47
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op 'n speelse manier.
Elke week (daar is 40 weke) begin met 'n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met 'n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met 'n storie. Dit bevat ook 'n 'Bak-en-brou'-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos 'n varkkoekie wat by die 'Plaasdiere'-tema aansluit asook 'n poppekasstorie.
Die handleiding bevat
- aktiwiteite wat al die ELDA's (vroeë leerontwikkelingsareas soos 'Kreatiwiteit', 'Welsyn', ens., dek.
- agtergrondinligting oor die voorskoolse program.
- wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word.
- basiese konsepte wat die kind moet leer.
- temas soos 'Ek', 'My liggaam', 'Diere' (met aparte temas soos 'Voëls', 'Troeteldiere' en 'Plaasdiere'), en 'My omgewing', ens.
Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070398

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 121
R 109You save R 12
Die NUWE ALLES-IN-EEN  voorskoolse aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers/opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders 'n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroeë leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029880

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 124
R 112You save R 12
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029897

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 288
R 259You save R 29
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070459

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 105
R 95You save R 10
Die Nuwe Alles-In-Een graad R werkboek vir Wiskunde is saamgestel om kinders aan te moedig om gesyferdheid te leer en skoolgereed te maak
Publication date: 2016-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195761948

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 73
R 66You save R 7
Publication date: 2006-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195761955

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 73
R 66You save R 7
Publication date: 2006-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195761962

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 73
R 66You save R 7
Publication date: 2006-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195761979

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 73
R 66You save R 7
Publication date: 2006-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378981

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 155
R 140You save R 15
Voorskoolse Werkboek vir kinders vanaf 4 - 7 jaar oud.
Die oefeninge in hierdie boek is saamgestel vir enige voorskoolse kind, wat gretig is om te leer, om:
- hand-oog koördinasie te ontwikkel
- bewusmaking van lyne en vorms te ontwikkel
- die betekenis van getalle 0 tot 10 te leer
- die letters van die alfabet te skryf
- die name van die letters van die alfabet te leer
- die klank wat elke letter en sekere pare letters voorstel, te oefen
- basiese drieletter en vierletter woorde te skryf en te lees.
Publication date: 2017-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775784685

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 125
R 113You save R 12
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike Slimkoppe Afrikaans Huistaal Werkboek Graad R
karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Taal en wiskunde. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
Publication date: 2010-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775785453

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68You save R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publication date: 2012-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775785446

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68You save R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publication date: 2013-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775785439

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68You save R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publication date: 2013-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.